Seascape Lodge 4
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Storm V - Mrt 2024
Algehele gradering
Best ever.
Seascape Lodge 4 se terugvoer
Storm, thank you for your feedback. Hope to have you back with us soon! Kind regards, Barbara
Francois B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker woonstel!
Seascape Lodge 4 se terugvoer
Baie dankie, Francois.
Als wat mooi is vir julle en mag ons jou gou weer terug verwelkom.
Selmari H - Mei 2023
Algehele gradering
Was 'n lekker, kort vakansie. Naby alles en mense baie vriendelik.
Seascape Lodge 4 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Selmari. Kom kuier gou weer vir ons.
Johann W - Des 2021
Algehele gradering
Op besige dae hoef jy nie te worry oor parkering nie, want jy loop sommer see toe (skakel frustrasies uit), gerieflike verblyf, veilig, sentraal geleë.
Seascape Lodge 4 se terugvoer
Carien baie dankie vir jou terugvoer. Mag ons jul sommer gou weer by ons ontvang.
Zane V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic, clean and tidy.
Seascape Lodge 4 se terugvoer
Baie dankie Zane, ons hoop om jul hou weer terug te hê by ons.
Musa M - Sep 2021
Algehele gradering
I loved the area, it clean nice and quite and very safe.
Seascape Lodge 4 se terugvoer
Thank you very much Musa, we hope to have you back with us soon.
James S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker, veilig, klein en gerieflik.
Seascape Lodge 4 se terugvoer
James baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gou weet vir ons.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plott 22 Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang