Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashack @ 46 Isikhulu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seashack @ 46 Isikhulu is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Isikhulu-kompleks aan Umdloti se noordelike seefront. Die kompleks het 'n onbelemmerde see-uitsig en is naby verskeie restaurante, winkels en geriewe.

Die woonstel is stylvol ingerig en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is en suite en die tweede een word tussen die ander 2 kamers gedeel.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n houttafel met bankies. Daar is 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea. Die leefarea het deure wat toegang bied tot die balkon. Hier kan gaste van die braaigeriewe gebruik maak en 'n 180°-uitsig geniet.

Die Isikhulu-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en het uitstekende sekuriteit met 'n ingang wat 24 uur per dag beman is en 'n elektriese heining.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • North Beach-weg 53, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b864f133165fa607c1ea6f3c4e9f32ab74f6ce304e0452ea137e1814eee2046a46f5a96fb184587b566f48280d49119958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 53 North Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659455678369 31.124095246196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang