Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashells Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Seashells Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Daniëlle K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle K

Rustig en aangenaam.

Dit was 'n aangename, rustige tydjie. Presies wat ons nodig gehad het.

Beatrice V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice V

Awesome!

Really lovely, enjoyed every moment.

Elmarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Rustige plekkie naby die see.

Eenheid was baie netjies en skoon. Sentraal geleë en loopafstand van die see af. Het die stilte geniet. Candice was baie behulpsaam en vriendelik. Goeie waarde vir geld en ons het baie veilig gevoel.

Martie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V

Goeie ervaring.

Dit was 'n gerieflike plekkie vir die paar dae wat ons daar was. Daar kort egter meer as 1 laternlig vir loadshedding. Die een wat daar was het nie die ding gedoen nie en sy batterye was pap. Die badkamerskuifdeur se handvatsel moet herstel word (duct tape is 'n quick-fix, maar werk nie vir daardie swaar deur nie). Ten spyte van die 2 goedjies was dit vir ons baie lekker.

Monique S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Dit was 'n fantastiese naweek.

Beste naweek, baie dankie.

Michelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Comfortable, safe and central.

Wonderfully stay. Everything you needed in one place. Candice was very helpful and friendly.

Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 65, Malata-strand, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da3aefdf475f477321c17858f66c8ad58e63d3ca66d37c5f0ca7e57dbd022dbfd121b726c26905f5d41295ea149a018a307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.813358395836 18.471590117722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang