Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashells Apartment

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 65, Malata-strand, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 R806 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seashells Apartment is 'n lieflike 25 vk m ateljeewoonstel vir 2 mense in 'n strandfront woonstelkompleks in Table View.

Die woonstel is smaakvol versier en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die 2-sitplek-eettafel geniet word.

'n TV met Netflix-vermoëns, sowel as WiFi, is beskikbaar en die woonstel maak oop op 'n gemeubileerde balkon.

Braaigeriewe, sowel as veilige privaat parkeerplek, is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die woonstel nie 'n see-uitsig het nie.

Die kompleks is net 90 m van die strand af geleë waar gaste kan sonbaai, branderplankry en vlieërbranderry, vaar, roeiplankry, of visvang. Kite Beach is net 1,3 km vanaf verskeie restaurante en kafees, en 3 km vanaf Bayside Mall wat verskeie winkels en restaurante bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Seashells Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Coral-weg 65, Malata-strand, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seashells Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 65, Malata-strand, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da3aefdf475f477321c17858f66c8ad58e63d3ca66d37c5f0ca7e57dbd022dbfd121b726c26905f5d41295ea149a018a307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.813358395836 18.471590117722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang