Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 121, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Seashells Holiday Apartments and Conference Centre is 'n ontwikkeling by een van die Oos-Kaap se bekoorlikste en veiligste strande in Jeffreysbaai. Ons spog graag met die pragstrande en bekende branders van Jeffreysbaai, hier waar branderplankryers graag die waters invaar en baie dolfyne net so graag baljaar.
Alle eenhede is uniek en doelgemaak om die beste uitsigte denkbaar moontlik te maak, ongeag of dit vanuit die slaapkamer, kombuis of sitkamer is. Elke eenheid het 'n droomkombuis met alles wat jy nodig mag kry om 'n gesins- of romantiese ete te kook.
Geriewe sluit ’n wasgoeddiens, telefoon, TV met DStv asook ’n DVD-speler in. Daar is ook skoonmaakdienste. Let asb. daarop dat strandhanddoeke nie voorsien word nie.
Daar is strandsambrele wat gaste kan huur en ontbyt is beskikbaar op versoek. Die kompleks beskik oor ’n hysbak vir gaste se gerief. Verder is daar sekuriteit op die perseel, onderdakparkeerplek asook 24 uur-ontvangs, WiFi en braaigeriewe.
Jeffreysbaai is 'n kusdorpie in die Oos-Kaap. Die dorp is bekend as 'n droombestemming vir branderplankryers, en daarom word daar met reg na die dorp as "the place of the perfect wave" verwys. Jeffreysbaai, net 87 km van die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, word as een van die tien beste branderplankry-bestemmings in die wêreld beskou. Pendeldienste is beskikbaar vanaf die lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Da Gama-weg 121, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Seashells Holiday Apartments and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 121, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang