Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 121, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre is 'n ontwikkeling by een van die Oos-Kaap se bekoorlikste en veiligste strande in Jeffreysbaai. Ons spog graag met die pragstrande en bekende branders van Jeffreysbaai, hier waar branderplankryers graag die waters invaar en baie dolfyne net so graag baljaar.

Alle eenhede is uniek en doelgemaak om die beste uitsigte denkbaar moontlik te maak, ongeag of dit vanuit die slaapkamer, kombuis of sitkamer is. Elke eenheid het 'n droomkombuis met alles wat jy nodig mag kry om 'n gesins- of romantiese ete te kook.

Geriewe sluit ’n wasgoeddiens, telefoon, TV met DStv asook ’n DVD-speler in. Daar is ook skoonmaakdienste. Let asb. daarop dat strandhanddoeke nie voorsien word nie.

Daar is strandsambrele wat gaste kan huur en ontbyt is beskikbaar op versoek. Die kompleks beskik oor ’n hysbak vir gaste se gerief. Verder is daar sekuriteit op die perseel, onderdakparkeerplek asook 24 uur-ontvangs, WiFi en braaigeriewe.

Jeffreysbaai is 'n kusdorpie in die Oos-Kaap. Die dorp is bekend as 'n droombestemming vir branderplankryers, en daarom word daar met reg na die dorp as "the place of the perfect wave" verwys. Jeffreysbaai, net 87 km van die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, word as een van die tien beste branderplankry-bestemmings in die wêreld beskou. Pendeldienste is beskikbaar vanaf die lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Cindice V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese diens! Great mense! Dit was 'n groot bederf. Ons is baie vriendelik verwelkom en die verblyf was fantasties. Ek sal definitief weer terug ...
Sien meer
Jul 2024
Francois V
5.0
Best place to stay and relax. The views are the best, and we were upgraded to another unit that was big and excellent. Hopefully, when ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Shaun J
Besigheidsreis
5.0
The accommodation was neat and clean. Brilliant. My staff was very impressed with the location and neatness of the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Tertia V
5.0
Alles was netjies, mooi uiteen gesit. Die apartment was netjies en lieflik. Sal weer kom. Die verblyf was baie lekker.
Des 2023
Francois V
Saam met vriende
5.0
Rustig plus daai uitsig! Net die plek om te ontspan en terug te sit en die akkommodasie te geniet. Sal weer kom die keer vir 'n paar dae.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg 121, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seashells Holiday Apartments and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 121, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhY2Q3NWU3LTcyZTMtNDJhZC1hOWY0LTRjNGVkMzA5MDQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 125 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.036614 24.930627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang