Seashells A Umhlanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seashells A Umhlanga is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en is in Umhlanga Rocks met 'n pragtige see-uitsig.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, konveksie-oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die slaapkamer en sitarea het skuifdeure wat na 'n balkon lei. Die area is privaat en ruim en het 'n uitsig oor die swembad en die see.
Gaste kan die buiteswembad en veilige, oop parkeerplek benut. Die ingang is veilig met 'n elektriese heining en outomatiese hek. Die woonstel is gerieflik geleë vir verskeie aktiwiteite en gaste kan op besigtiging gaan, inkopies doen, of tyd aan hul werk bestee.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Filip Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Forest-rylaan, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seashells A Umhlanga het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal