Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 15 & 17

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Stella Maris 15 & 17
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jean-mari D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari D

Waarde vir geld.

Die verblyf was verskriklik mooi en netjies. Het 'n baie lekker tyd in Amanzimtoti gehad.

Andre V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Fantasties! Prima!

Puik, netjies en weereens puik!

Cindy V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Ongelooflike uitsig. Baie veilig.

Ongelooflike uitsig oor die see en baie veilig. Dankie vir julle spoedige en uitstekende diens. Sal weer en weer soontoe gaan.

Lindsay C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay C

Rustige wegbreek.

Baie skoon, ordentlike akkommodasie. Alles wat mens nodig het in die eenheid. Tieners kon veilig rondloop en verken.

Thandazile Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thandazile Z

Not as pleasant.

Firstly, I specifically asked for number 17, not 15. Number 15 has a smell, and all the cupboards in the kitchen were dirty and dusty.

Sarie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P

Pragtige woonstel. Baie netjies.

Ons as familie het dit baie geniet. Woonstel baie netjies. Sal enige tyd weer daarna toe gaan.

Roelf B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B

Baie rustig.

Dit was 'n baie aangename en rustige naweek.

Stephanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Stella Maris 15 - Baie netjies. Ons het dit baie geniet.

Pragtige plek. Naby aan alles geleë. Nuut en skoon.

Jacques V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie gerieflik.

Als daar wat jy nodig het. Lekker gerus en klein kind het dit baie geniet.

Ronel K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Ons het op kort kennisgewing die bespreking gedoen en alles is puik en akkuraat hanteer. Sal definitief Stella Maris 15 & 17, asook die webtuiste vir enige iemand aanbeveel.

Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons was tevrede. Ons het presies gekry wat ons op die foto's gesien het. Daar moet asb. net aandag aan die voordeur se slot gegee word. Het elke keer lekker gesukkel om in te kom en dan weer om dit van binne af oopgesluit te kry.

Kobus K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Excellent equipped unit, allowed us to relax wonderfully.

Letterlik "home away from home".

Omishka S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Omishka S

Overall nice stay.

The pool, TV, WiFi, big couches in the lounge were great. Security guards were efficient and friendly. The kitchen was great and had everything we needed. The complex has good security, braai facilities, and a bar near the pool, as well as direct access to the beach within a short walk. The unit is on the 1st floor, which makes it really accessible to the beach and parking. Points of improvement would be: the aircon in the main room leaks after it's been on for a while, the holder for the hand-held shower in the shower-over-tub needs to be replaced, and the garden needs closer attention. Consider putting a fan in the lounge area. Also, note that because the building is close to the main beach area, the general area gets really crowded during peak holiday times.

Pieter M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Ons het baie lekker en gerieflik in Stella Maris 17 gebly.

Toy en Kobus (en skoonmaker Enna) was baie behulpsaam. Die enigste probleem was dat die Premium DStv nie beskikbaar was nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella Maris 17, Strandweg, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad1e2637ea64d75f64ae4e391c138fa9d404ddd22b332dcc16d72510c20ec6ead88d73fb4c39335fe9425b193040ea404d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 17 Stella Maris Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.047500043992 30.891208098811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang