Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside 9

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 233 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside 9 is in die hartjie van Drieankerbaai geleë en is 'n pragtige selfsorg-ateljee reg oorkant die uitgestrekte Seepunt-promenade. Dit is ideaal vir 'n paartjie of toeriste wat die kusgedeelte van die Moederstad wil verken.

Dié ateljee met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Die stylvolle kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand en talle restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d54b930ad10cfedb2d40a7ec19ff5487cbdba3322130182612a95670edd83d4f3ec4d3fc89f72ec4763b0ae4b21c65dd9b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 3 Three Anchor Bay Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.907010021639 18.397569164943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang