Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat, Erf 149, Infanta, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaside Cabins is in die stil kusdorpie Cape Infanta geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die strand soek.

Verblyf word gebied in see-hutte, wat gemaklik tot 6 gaste elk kan akkommodeer. Die hutte bestaan elk uit 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid maak oop op 'n onderdakstoep. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Retiefstraat, Erf 149, Infanta, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat, Erf 149, Infanta, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8205102301b3772435f9338e2ce7a461c3fb95870b0ee099b9aba15f8b04023d5f5421ad7ae96942386b9bc98fe39910c911?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Retief Street Erf 149 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.421265234231 20.854939362916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang