Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Charm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Fleurpark 22, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaside Charm is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat spog met uitsigte oor die Valsbaai Oseaan en die Hottentots Hollandberge. Ideaal geleë in die hartjie van Gordonsbaai, kan dit 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie.

Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdak-patio voor met 2 piekniektafels en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om ten volle te ontspan en die uitsigte te bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die strand en net 'n kort entjie se ry vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Breakwater-laan, Fleurpark 22, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Fleurpark 22, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabcb90bdbfb6d775ac3d8d526f0437d8eab69496ecb80637ffc275fef46f2fda131b8bf01f787cb303ddb1ffe492cc6cf665?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 6) Breakwater Lane Fleurpark 22 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152221929056 18.860324508143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang