Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Family Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barons View-landgoed 51, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaside Family Getaway is 'n lieflike gesinshuis wat op 'n veilige landgoed geleë is en spog met asemrowende uitsigte oor die see, berge en strandmeer. Hierdie dubbelverdiepinghuis is die perfekte wegbreekplek vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n rustige en gemaklike verblyf.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 1 op die boonste verdieping is, en die ander 2 op die onderste vlak, ontwerp met gemak in gedagte, met oorgenoeg kasspasie. Die hoofslaapkamer wat op die boonste verdieping geleë is, is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Dit beskik oor 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die see, berge en strandmeer. Gaste kan soggens 'n koppie koffie of saans 'n glasie wyn geniet terwyl hulle die asemrowende natuurskoon inneem. Op die onderste verdieping is die tweede slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die modern ontwerpte oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die kombuis vloei na 'n eetarea en brei verder uit na die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, en beskik oor 'n knus kaggel. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n tuin en 'n onderdakstoep waar gaste die son kan geniet en kan ontspan. Gaste het toegang tot braaigeriewe wat 'n heerlike tyd saam met vriende en familie moontlik maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Barons View-landgoed 51, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barons View-landgoed 51, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10379490be4a8fbd40cf8374105c7f0148b736c705a1cfeeb84393e160c4c02cd37854d6302d431e209cb93be6a95928d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 51 Barons View Estate Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.038663329718 23.36483341458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang