Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Holiday Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tasneem M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Absolutely amazing. The place is amazing and very safe. You have this sense of peace that makes your stay the stress reliever you are looking for when breaking away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Seaside Holiday Apartments
It was a pleasure having Tasneem and her lovely family stay with us at Seaside.

Da G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

We are planning to go back for another weekend. Perfect place for our family. It was a perfect stay. We really loved staying there and are planning to go back. Within walking distance of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dis 'n lekker plekkie. Dis 'n baie mooi plek, dit is skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gerus en sal beslis weer gaan. Bly altyd lekker daar. Geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Seaside Holiday Apartments
Baie dankie, Ninette. Ons sien uit na julle volgende kuier. Lucia

Zelda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Ons het ons kuier geniet en sal dit weer doen. Ons het lekker gebly en dit geniet. Wil net noem dat bedelaars bietjie lastig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Seaside Holiday Apartments
Hi Zelda, Dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Kan jy miskien vir ons 'n e-pos stuur omtrent die bedelaars by Seaside? Ek verstaan nie want daar is nie bedelaars by Seaside. Lekker dag verder, Lucia

Elmar V
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Was 'n besigheidstrip en die plek was netjies en veilig. Dit was great gewees en ek sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucia
Seaside Holiday Apartments
Baie dankie Elmar en ons hoop om jou gou weer te sien. Lekker dag verder en skree hard vir die Proteas. Lucia

Liesl M
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jan 2024

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Baie netjies en goeie waarde vir geld, maar ek sal hulle 'n 5-ster-beoordeling gegee het as daar goeie kussings was om jou kop neer te lê. Die los sponse in die kussings is van goedkoop kwaliteit en bied geen ondersteuning en goeie nagrus vir die kop en nek na 'n lang dag op die pad. Hulle moet ook die handdoeke vervang, dit is al hard van al die gebruik. Ek noem dit nie om hulle sleg te beoordeel nie, maar dat hulle die klein foutjies kan regmaak, want die plek is andersins pragtig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Very clean and very friendly people. Hosts are very friendly and organised, and the unit had everything we needed. It smelled and looked very clean. I definitely recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lieflike plekkie naby die see. Fantastiese familie-eenhede. Als is ook naby wat mens nodig het, see en winkels. Love die DStv en WiFi ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Very nice place and frendly peoplel. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Seaside Holiday Apartments
Baie dankie Hennie. Hoop om julle gou gou weer te sien. Lucia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer-Hoofstraat 60, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOTRjMTY5LTM0ODEtNGM5Yi04MzMzLTA3MzRjZWIwYzI4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 60 Lower main Road Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.939480371978 28.029636740685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang