Seaside Holiday Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 82
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Tasneem M - Jul 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
It was a pleasure having Tasneem and her lovely family stay with us at Seaside.
Da G - Mrt 2024
Algehele gradering
We are planning to go back for another weekend. Perfect place for our family.
Hennie B - Jan 2024
Algehele gradering
Dis 'n lekker plekkie.
Ninette H - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus en sal beslis weer gaan.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie, Ninette. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Lucia
Zelda K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het ons kuier geniet en sal dit weer doen.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Hi Zelda,
Dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Kan jy miskien vir ons 'n e-pos stuur omtrent die bedelaars by Seaside? Ek verstaan nie want daar is nie bedelaars by Seaside.
Lekker dag verder,
Lucia
Elmar V - Jun 2024
Algehele gradering
Was 'n besigheidstrip en die plek was netjies en veilig.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Elmar en ons hoop om jou gou weer te sien.
Lekker dag verder en skree hard vir die Proteas.
Lucia
Liesl M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Lees meerNatalie V - Sep 2023
Algehele gradering
Very clean and very friendly people.
Francois L - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie naby die see.
Hennie B - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice place and frendly peoplel.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Hennie. Hoop om julle gou gou weer te sien. Lucia
Angus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Gerda V - Des 2023
Algehele gradering
Groot mislukking, ander verblyf gekry a.g.v. onveiligheid en gebrek aan privaatheid.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Ons is weereens jammer dat julle ontveilig gevoel het. Ons wou julle verskuif na 'n ander woonstel met 'n remote hek, maar julle het dit van die hand gewys.
Christa G - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Angus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome apartments, meters from the beach.
Fanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Aangename kuier met vriendelike diens.
Faan S - Mei 2022
Algehele gradering
Was goed vir 1 aand oorslaap.
Wynand M - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Justine W - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant and economical.
Antonette L - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en vreeslik lekker.
Sanette V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Veronica S - Okt 2021
Algehele gradering
Kan beter, maar dit was baie lekker.
Lees meerAndries O - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en privaatheid geniet.
Arina J - Apr 2021
Algehele gradering
Geen uitsig en geen privaatheid.
Lees meerJuanita K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus. Stil en skoon. Veilig. Dankie julle!
Suzanne M - Des 2020
Algehele gradering
Loved every moment.
Arnold V - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld
Lees meerAdele S - Okt 2020
Algehele gradering
Wondelike plekkie.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Hi there Adele,
What a pleasure it is to accommodate guests who appreciate our extreme efforts to keep you safe and happy.
Looking forward to your next visit.
Kind regards
Rhona E - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Ilse P - Feb 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasies!
Maria A - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Ek sal Seaside Holiday (Dunes) vir enigeen van my vriende en familielede aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marina V - Jan 2020
Algehele gradering
Advertensie was nie wat ons gekry het nie, maar reeds gerapporteer.
Sulette C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker eenheid.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Lucia
Liesel D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Beste Liesel,
Ons is bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang.
Groete,
Marie
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Perfek.
Melise S - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig en baie leefbaar.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie,
Ons hoop om julle weer te sien.
Wonderlike dag verder.
Lucia
Dawid A - Feb 2018
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend. Apartment was baie goed geleë. Hyasinth Woonstel. Vriendelike diens van Seaside Apartments.
Gideon M - Jun 2017
Algehele gradering
Het niks gekort.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Hi Gideon,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was lekker om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Seaside Groete,
Riana
Michelle B - Mrt 2017
Algehele gradering
Wat 'n verrassing, dankie Riana!
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Hi Michelle,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit is altyd vir ons lekker as ons gaste lekker bly en dit is ons trots om ons eenhede skoon en netjies te hou.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Seaside Groete,
Riana
Gerbrecht C - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en ek hoop julle gaan vir almal vertel van Seaside Villa's en ons mooi dorpie Gonubie.
Tot ons mekaar weer sien alles wat wonderlik is vir die nuwe jaar.
Lucia Venter
Johan D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie goed, netjies en skoon.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie hoop om julle weer te sien.
Mandy N - Jan 2016
Algehele gradering
Value for money.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Thank you very much Mandy looking forward to see you again. please tell your friends and family about us.
kind regards
Lucia
Joan E - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons blyplek was tops en die weer was fantasties.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Hi Joan,
Baie dankie en ons hoop regtig om julle weer te sien. Moenie vergeet on all die vriende en famielie van ons te vertel en ook op FB.
Wonderlike jaar vorentoe
Elizabeth G - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, gemaklik, perfek!
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Ilze-Marie. Dit is altyd lekker om goeie diens en skoon verblyf te verskaf vir ons gaste. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Riana
Hw K - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik.
Seaside Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Wonderlike jaar vorentoe en vertel al julle vriende en famielie van ons.
Maajiedah H - Jan 2015
Algehele gradering
Awesome, peaceful weekend getaway
Rexie V - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Felecia N - Nov 2014
Algehele gradering
Our stay was absolutely wonderful.
Naidine K - Jun 2014
Algehele gradering
What a lovely, peaceful accomodation
Roelf B - Jan 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Irmgardt W - Jan 2014
Algehele gradering
Best value for money
Petro T - Mei 2014
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjiese verblyf. Baie gerieflik en aangenaam. Sterk aan te beveel!
Lisa G - Jan 2014
Algehele gradering
Had a wonderful experience - Lucia the owner was so so kind!
Gert P - Jul 2014
Algehele gradering
Teleurgesteld oor toestand van enkelbed. moeg daar gekom en dan op plank slaap
Elaine P - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Mike D - Mei 2014
Algehele gradering
Clean
Alida J - Des 2014
Algehele gradering
Nice place to stay
Johan M - Jun 2013
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon. Dit was 'n plesier om daar te bly!
Ronel V - Jun 2013
Algehele gradering
Baie Lekka!
Maria D - Mrt 2013
Algehele gradering
Friendly, helpful and very neat
Jan R - Mrt 2013
Algehele gradering
Safe, clean apartment near swimming beach.
Sandra( Bespreking Is Vir Andre Joubert) J - Jun 2013
Algehele gradering
Heerlik gekuier...
Mike D - Feb 2013
Algehele gradering
First impression was misleading - had a wonderful stay here!
Thembiso B - Jan 2013
Algehele gradering
Will be back
Louise T - Okt 2012
Algehele gradering
Very clean and secure
Vic C - Des 2012
Algehele gradering
Far more than we expected.
Marina P - Des 2012
Algehele gradering
Good for short stays
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer-Hoofstraat 60, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang