Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Holiday Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Seaside Holiday Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tasneem M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem M

Absolutely amazing.

The place is amazing and very safe. You have this sense of peace that makes your stay the stress reliever you are looking for when breaking away from the city.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

It was a pleasure having Tasneem and her lovely family stay with us at Seaside.

Seaside Holiday Apartments
Da G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Da G

We are planning to go back for another weekend. Perfect place for our family.

It was a perfect stay. We really loved staying there and are planning to go back. Within walking distance of the beach.

Hennie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Dis 'n lekker plekkie.

Dis 'n baie mooi plek, dit is skoon en veilig.

Ninette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette H

Heerlik gerus en sal beslis weer gaan.

Bly altyd lekker daar. Geen probleme nie.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie, Ninette. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Lucia

Seaside Holiday Apartments
Zelda K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K

Ons het ons kuier geniet en sal dit weer doen.

Ons het lekker gebly en dit geniet. Wil net noem dat bedelaars bietjie lastig is.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Hi Zelda,

Dankie vir die resensie, ons waardeer dit.

Kan jy miskien vir ons 'n e-pos stuur omtrent die bedelaars by Seaside? Ek verstaan nie want daar is nie bedelaars by Seaside.

Lekker dag verder,
Lucia

Seaside Holiday Apartments
Elmar V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmar V

Was 'n besigheidstrip en die plek was netjies en veilig.

Dit was great gewees en ek sal weer daar oornag.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie Elmar en ons hoop om jou gou weer te sien.

Lekker dag verder en skree hard vir die Proteas.

Lucia

Seaside Holiday Apartments
Liesl M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl M

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Baie netjies en goeie waarde vir geld, maar ek sal hulle 'n 5-ster-beoordeling gegee het as daar goeie kussings was om jou kop neer te lê. Die los sponse in die kussings is van goedkoop kwaliteit en bied geen ondersteuning en goeie nagrus vir die kop en nek na 'n lang dag op die pad. Hulle moet ook die handdoeke vervang, dit is al hard van al die gebruik. Ek noem dit nie om hulle sleg te beoordeel nie, maar dat hulle die klein foutjies kan regmaak, want die plek is andersins pragtig.

Natalie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Very clean and very friendly people.

Hosts are very friendly and organised, and the unit had everything we needed. It smelled and looked very clean. I definitely recommend them.

Francois L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Lieflike plekkie naby die see.

Fantastiese familie-eenhede. Als is ook naby wat mens nodig het, see en winkels. Love die DStv en WiFi ook.

Hennie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Very nice place and frendly peoplel.

See stars.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie Hennie. Hoop om julle gou gou weer te sien. Lucia

Seaside Holiday Apartments
Angus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus J

Peaceful.

Our stay at Seaside Holiday Apartments was exactly what we needed to break away from our busy lifestyle. A place where you relax and enjoy the ocean.

Gerda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda V

Groot mislukking, ander verblyf gekry a.g.v. onveiligheid en gebrek aan privaatheid.

Glad nie, mislukking!

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Ons is weereens jammer dat julle ontveilig gevoel het. Ons wou julle verskuif na 'n ander woonstel met 'n remote hek, maar julle het dit van die hand gewys.

Seaside Holiday Apartments
Christa G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Waarde vir geld.

Was baie akkommoderend na ek die aantal mense verander het op baie kort kennisgewing om ons 'n eenheid te gee wat ons groep kon akkommodeer. Waardeer dit baie. Ek sou dalk voorstel dat WiFi password sigbaar (opgeplak) word in die eenheid.

Angus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus J

Awesome apartments, meters from the beach.

A great place to book, comfortable beds, very clean. Friendly staff. Very nice self catering units. Kids enjoyed it just as much as I did.

Fanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

'n Aangename kuier met vriendelike diens.

Ons het heerlik gekuier. Bietjie knap vir 5 mense maar ons het elke oomblik geniet. Elvis was baie behulpsaam en het die plek netjies gehou. Dankie.

Faan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan S

Was goed vir 1 aand oorslaap.

Bly plek het skoon vertoon, maar tog oud in 'n mate. Beddegoed was skoon behalwe 1 kussing wat ons toevallig sloop van afgetrek het, het vuil op gehad, was nogal sies. Weet nie hoe lyk ander kussings. Moet ook ander spuitgoed in woonstel gebruik, ruik nie vars as mens ingaan nie ruik na toilet-spuitgoed. Verder het ons lekker geslaap.

Wynand M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand M

Lekker.

'n Braai op die stoep kan werk.

Justine W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine W

Pleasant and economical.

We found the venue satisfactorily equipped. It was clean and comfortable. The shower has piping hot water with a good flow. There is garage parking.

Antonette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L

Dit was rustig en vreeslik lekker.

Die blyplek was baie netjies en het alles wat ons nodig gehad het om lekker vakansie te hou.

Sanette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette V

Heerlik!

Ons het tuis gegaan in eenheid no 1. Skoon, netjies, stil en rustig. Ons sal beslis weer gebruik maak van die eenheid.

Veronica S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica S

Kan beter, maar dit was baie lekker.

Met aankoms 14:00 is ons gevra om te wag, want die kamer was nog nie gereed nie en het hulle eers nog skoongemaak. Die beddens was baie ongemaklik. Twee enkelbeddens wat teen mekaar geskuif word en dien as die dubbelbed het elkeen verskillende hoogtes - dit het die slaapsituasie baie ongemaklik gemaak. Die braaigeriewe is ook net beperk tot een gesin, so ons kon glad nie braai nie, want die braaiplek was beset. Verder was die eenheid baie netjies en ons het lekker gebly.

Andries O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries O

Ons het die rustigheid en privaatheid geniet.

Maar, die hooflig het defek gebly gedurende ons verblyf. Dit het egter nie negatief op ons verblyf gewerk nie.

Arina J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Arina J

Geen uitsig en geen privaatheid.

Te beknop vir 3 gaste. Ruik rook van gaste in eenheid langsaan en kan gevolglik nie buite sit wanneer hulle rook. Geen privaatheid - kan elke woord hoor wat ander gaste sê. Gaste/inwoners in hoofhuis hou partytjie tot na 2 snags wat tot gevolg het dat ons vir beide nagte nie 'n rustige nag gehad het nie. Die veiligheidslig aan die agterkant, wat die hele nag aan en af gaan, is steurend en gordyne blok nie die lig.

Juanita K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Heerlik gerus. Stil en skoon. Veilig. Dankie julle!

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die diens is uitstekend en almal is vriendelik. Ons kom definitief weer kuier sodra die Covid weg is. Baie dankie julle.

Suzanne M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Loved every moment.

Beautiful. Spacious and just total bliss.

Arnold V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Goeie waarde vir geld

Alles wat jy as minimum nodig het is daar. Die plek is skoon en diens is vriendelik. Persoonlik dink ek dit is goeie oornagverblyf of verblyf vir sakereisigers. Ek sou egter nie vir lang periodes hier wou bly as vakansieganger nie. Die woonstelle is redelik goed toegerus, maar is baie op mekaar gebou. Ons braai-area was bv. voor 'n ander woonstel se kombuisvenster. As jy dus hoë verwagtinge het vir lang periodes vakansieverblyf, moet jy dalk nie die goedkoopste prys betaal en dit verwag nie.

Adele S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Wondelike plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Diens was wonderlik, plekkie netjies, sommer by die see. Elvis wat daar werk is baie behulpsaam en vriendelik.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Hi there Adele,
What a pleasure it is to accommodate guests who appreciate our extreme efforts to keep you safe and happy.
Looking forward to your next visit.
Kind regards

Seaside Holiday Apartments
Rhona E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona E

Rustig.

Verblyf was gemaklik en rustig. Plek is skoon en netjies.

Ilse P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Absoluut fantasies!

Ons kan net getuig van 'n heerlike oornag slaap hier. Lucia het soveel spesiale moeite gedoen toe ons twee bejaarde dames moes akkomodeer. Sy was self daar met aankoms en het ons so tuis en spesiaal laat voel. Blyplek beskik oor alles wat mens kan nodig kry. Ons sal beslis weer gebruik maak hiervan. Waardeer jou moeite opreg Lucia.

Maria A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

Excellent.

I would recommend Seaside Holiday (Dunes) to anyone of my friends and family members.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Ek sal Seaside Holiday (Dunes) vir enigeen van my vriende en familielede aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marina V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V

Advertensie was nie wat ons gekry het nie, maar reeds gerapporteer.

Baie netjiese eenhede en gerieflik geleë vanaf strand en winkels.

Sulette C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C

Baie lekker eenheid.

Baie lekker, ruim eenheid, goed toegerus. Skoon en netjies. Diens van eenheid daagliks was 'n bonus.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Lucia

Seaside Holiday Apartments
Liesel D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D

Baie lekker.

Die ontvangs was hoflik, kamers netjies, stil area en dit is by die see!

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Beste Liesel,

Ons is bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang.

Groete,
Marie

Seaside Holiday Apartments
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Perfek.

Puik verblyf en diens, beveel dit beslis aan.

Melise S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melise S

Pragtig en baie leefbaar.

Sal dit graag aan ander voorstel. Dit is baie naby die strand en daar is baie eetplekke en winkels naby.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie,

Ons hoop om julle weer te sien.

Wonderlike dag verder.

Lucia

Seaside Holiday Apartments
Dawid A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid A

Verblyf was uitstekend. Apartment was baie goed geleë. Hyasinth Woonstel. Vriendelike diens van Seaside Apartments.

Baie lekker vakansie. Ons het dit baie geniet. Was tuis in Hyasinth Woonstelle wat goed geleë is 50 m vanaf die see. Lekker staproete langs see. Woonstel baie ruim en goeie televisie/DStv-kanale. Was werklik 'n plesier om hier tuis te gaan.

Gideon M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

Het niks gekort.

Skoon, netjies, bekostigbaar.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Hi Gideon,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was lekker om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike Seaside Groete,

Riana

Seaside Holiday Apartments
Michelle B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Wat 'n verrassing, dankie Riana!

Baie dankie vir die Villa, wat 'n netjiese, goed-ingerigte en veilige oorslaap fasiliteit. Dankie aan Riana vir haar puik diens en haar vriendelikheid. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Hi Michelle,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit is altyd vir ons lekker as ons gaste lekker bly en dit is ons trots om ons eenhede skoon en netjies te hou.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Seaside Groete,
Riana

Seaside Holiday Apartments
Gerbrecht C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerbrecht C

Baie lekker.

Eenheid baie skoon en netjies. Riana is baie vriendelik en altyd bereid om te help, veral met bure wat tot laatnag geraas het! Sal beslis aanbeveel.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en ek hoop julle gaan vir almal vertel van Seaside Villa's en ons mooi dorpie Gonubie.

Tot ons mekaar weer sien alles wat wonderlik is vir die nuwe jaar.

Lucia Venter

Seaside Holiday Apartments
Johan D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie goed, netjies en skoon.

Alles wat benodig was is beskikbaar. Naby die strand en het die gerief van 'n mooi uitsig.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie hoop om julle weer te sien.

Seaside Holiday Apartments
Mandy N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy N

Value for money.

We were upgraded to Villa Fiesta. Lucia was most helpful. Accommodation was close to the beach.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Thank you very much Mandy looking forward to see you again. please tell your friends and family about us.

kind regards
Lucia

Seaside Holiday Apartments
Joan E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan E

Dit was heerlik, ons blyplek was tops en die weer was fantasties.

Ons het dit baie geniet. Alles was netjies en veilig. Die weer was heerlik.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Hi Joan,
Baie dankie en ons hoop regtig om julle weer te sien. Moenie vergeet on all die vriende en famielie van ons te vertel en ook op FB.
Wonderlike jaar vorentoe

Seaside Holiday Apartments
Elizabeth G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth G

Heerlik, gerieflik, gemaklik, perfek!

Dit was 'n heerlike ervaring! 'n Skoon en netjiese plek, toegerus met alles wat nodig is. Dit het beslis my verwagtinge oorskry en ek sal dit definitief aanbeveel! Ek kan nie wag om weer daar te gaan oorbly nie.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie Ilze-Marie. Dit is altyd lekker om goeie diens en skoon verblyf te verskaf vir ons gaste. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Riana

Seaside Holiday Apartments
Hw K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hw K

Heerlik.

Baie aangename verblyf in 'n lieflike omgewing. Lekker na aan die see en lekker eetplekke. Ek sal verseker weer daar gaan bly. Baie veilig en rustig.

Seaside Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Wonderlike jaar vorentoe en vertel al julle vriende en famielie van ons.

Seaside Holiday Apartments
Maajiedah H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maajiedah H

Awesome, peaceful weekend getaway

A lovely setting, woke up to the sound of the waves. Enjoyed the seaviews and beach walks.

Rexie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rexie V

Wonderlik!

Seaside is die ideale plek waar mens kan rus in veiligheid. Lucia en al haar personeel is professioneel, dog warm en vriendelik, en die netheid is onverbeterlik. Gaan verseker weer daar bly veral omdat dit troeteldiervriendelik is en ons worshondjie dit net so baie soos ons geniet het.

Felecia N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecia N

Our stay was absolutely wonderful.

Thank You Seaside Holiday Apartments, Our stay was absolutely wonderful.

Naidine K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naidine K

What a lovely, peaceful accomodation

What a lovely place to stay, within walking distance to the beach. Very peaceful and the rooms were divine! Just what we where looking for. Thank you again for the lovely stay :)

Roelf B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B

Uitstekend!

Ek gaan verseker weer daar bly. Dit was 'n baie lekker area met vriendelike bure. Skadunet-afdakke vir voertuie sal 'n geweldige verbetering wees. Voertuie word stukkend deur die son gebrand. Ek sien julle weer!

Irmgardt W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgardt W

Best value for money

Best value for money. Had a great stay and staff were very friendly and helpful.

Petro T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro T

Goed toegeruste, netjiese verblyf. Baie gerieflik en aangenaam. Sterk aan te beveel!

Die eenheid is baie gerieflik en goed toegerus. Dit is naby die see en daar is 'n mooi uitsig oor die see.

Lisa G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G

Had a wonderful experience - Lucia the owner was so so kind!

Highly recommend this place!! Wonderful people and beautiful views. Such warm and welcoming staff!

Gert P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert P

Teleurgesteld oor toestand van enkelbed. moeg daar gekom en dan op plank slaap

Woonstel vergelyk nie met foto. enkelbed kort aandag. matras bestaan nie.waar sou my dogter slaap sou ons 4 gewees het soos oorspronklik bespreek?matras op vloer?

Elaine P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine P

Baie lekker gebly!

Sal dit gerus aanbeveel vir gesinne. Baie vriendelike diens en Lucia is baie behulpsaam.

Mike D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D

Clean

A convenient and well priced accommodation that makes a good stopover for those in the East London area.

Alida J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida J

Nice place to stay

Wonderful location, peaceful and quiet.

Johan M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie gerieflik en skoon. Dit was 'n plesier om daar te bly!

Ons het laat gearriveer maar reëlings was getref en sleutels is beskikbaar gestel. Dit is baie mooi en skoon woonstelle en ek sal enige tyd weer daar oornag!

Ronel V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie Lekka!

Ek het lekker gebly met vriendelike diens oraldeur.

Maria D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria D

Friendly, helpful and very neat

Lucia is a very kind and caring person. She was very helpful sorting out a reservation problem. She went out of her way to accommodate us. Would recommend the place any time.

Jan R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Safe, clean apartment near swimming beach.

Lucia was very helpful. We will come back to these apartments and will recommend them. Issue regarding quotation and rates has been sent on to appropriate parties.

Sandra( Bespreking Is Vir Andre Joubert) J - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra( Bespreking Is Vir Andre Joubert) J

Heerlik gekuier...

Netjiese en skoon akkomodasie. Sal definitief weer kom.

Mike D - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D

First impression was misleading - had a wonderful stay here!

My first impression of Seaside Holiday Apartments was misleading. This is a very well maintained, clean, comfortable accommodation with super efficient staff. Well done to the team!!

Thembiso B - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thembiso B

Will be back

Had a good stay with my family.

Louise T - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T

Very clean and secure

We truly had a lovely stay. The location of the apartment was close to everything we needed. Thank you Louise

Vic C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vic C

Far more than we expected.

Perfect self catering accommodation. Everything that we needed and more. Walking distance from the sea and a friendly helpful host.

Marina P - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marina P

Good for short stays

Well located, good service.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer-Hoofstraat 60, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOTRjMTY5LTM0ODEtNGM5Yi04MzMzLTA3MzRjZWIwYzI4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 60 Lower main Road Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.939480371978 28.029636740685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang