Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Carel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Wow, ongelooflik! Hierdie was 'n huis weg van die huis. Is volledig toegerus, pynlik netjies, en het ongelooflik lekker gebly. Idiaal vir 'n groot gesin! Sal Seaside Place ten sterkste aanbeveel en vir seker wéér daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Rustig. Baie rustige area. Die eenheid ook baie mooi en toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlike plek om te bly. Ons verwagtinge is oortref op elke vlak met die verblyf en die mense. Nogmaals dankie vir 'n wonderlike ervaring. Julle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kadrie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Heerlike gesinswegbreek. Ons is vooraf vriendelik gekontak en het presies geweet wat om te verwag in moeilike padoorspoelings. Daar was oulike verwelkomingsgeskenkies. Dit was skoon en netjies. Sal beslis weer kom. Dankie aan die gasheer wat bereid was om enige probleme (daar was niks) vinnig uit te sorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Truia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Als wat jy nodig het is tot jou beskikking. Jy hoef regtig net jou kos en klere te vat. En dit was so lekker skoon en die dekor is pragtig. Helene het ook gereeld 'n boodskappie gestuur om te hoor of als nog reg is. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Seaside Place
Baie dankie Charlene. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Petra D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Huisie by die see! Van begin tot einde was die diens/kommunikasie topklas. Helene is 'n ongelooflike gasvrou! Die plek was netjies, skoon, als wat mens nodig het en ten volle toegeruste kombuis! Die mooi gebaar en verrrassing van paaseiers toe ons daar kom was iets besonders! Die plekkie is 'n blok weg van die see en het baie lekker gaan stap. Dit was baie lekker en het elke oomblik geniet. Sal vir seker weer teruggaan en vir vriende aanbeveel. Tonne dankie Seaside!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Seaside Place
Baie dankie vir jou terugvoering Dit was lekker om julle te ontmoet en bly ek kon julle naweek spesiaal maak. Sien weer.

Theresa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Dit was baie baie skoon en lekker stil, huis is ruim het dit geniet en was lekke verras met geskenkies. Ek sal spoedig weer 'n booking doen, dus 100% netheid en Covid protocols is gevolg. Dankie weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Seaside Place
Hello Theresa Baie dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar as ons gaste tuis is en lekker bly. sien jou weer. Groete

Bertus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Ons eerste besoek aan Struisbaai het nie terleurgestel nie. Ons huweliksherdenking, anders as met roadtrips, is gemik daarop om iets nuuts en spesiaal te wees. Die webtuiste het die afgelope 3 jaar 'n groot rol gespeel om juis dit te bereik. Seaside Place was beslis 'n top keuse vir akkommodasie, afskakel en om hierdie gebied te verken. Dit is 'n pragtige plek, baie netjies, baie goed versorg en volledig toegerus. Die mooi gesindheid van beide Helene en die een op wie se knoppie ons kon druk, Johan, het ons tuis laat voel en kon ons fokus op die mooi van die area, natuur en tyd maak vir ons self. Die passie waarmee hul ons verwelkom, op hoogte gehou en gegroet het, verseker dat ons terug sal kom, ander sal vertel en die herinneringe lank sal by bly. Beslis 'n hoogtepunt van ons herdenking. Baie seën vorentoe, jul maak Struisbaai beslis onvergeetlik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Seaside Place
Bertus, baie dankie vir hierdie spesiale boodskap, ek is bly julle het lekker gekuier en ons mooie Struisbaai geniet het. Ons hoop ons sien jou weer.

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2022

Skoon, met al die geriewe moontlik. Skoon, goeie ligging en alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Pragtig, netjies en vele ekstra bederfies. Van begin tot einde voortreflike diens en waarde. Heerlik gekuier op braaistoep ten spyte van koue winternaweek. Warmwaterbottels beslis treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOuz5W25iHcDbEGCCQTqCYRNXuA5DbVlr7qw1GLMjw0ZEQQ5gnF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 14 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.810973977997 20.053059542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang