Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaSide Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sydney C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Absoluut waarde vir geld. Baie lekker gebly, skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Duizend dankies!

Nerina G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Home away from home. Comfortable, neat and clean, friendly staff, helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Your feedback is dearly appreciated, Nerina!

Darren L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker gewees om by SeaSide Self-Catering te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Feedback is dearly appreciated.

Engela C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal nie weer op enige ander plek bly nie! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Your compliment is highly appreciated.

Crystal S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

As ek weer moet kies, kies ek weer Sea side. Absoluut asemrowend, netjies, gehalte. Kon nie vir beter gevraag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Your review is highly appreciated.

Anchin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die koeite werd! Dit was 'n fantastiese wegbreek. SeaSide is ons plek van keuse elke keer as ons Port Nolloth besoek. Nooit teleurgesteld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Baie dankie vir die optimistiese terugvoering.

Nicola S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Peaceful. Peaceful stay at the end of a busy year. Great accommodation, one of the best in town. Close to the beach, close to town for a delicious meal at Sunsets at Fredricks or a massage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie luuks. Hierdie blyplek is nogal duur, maar ons het vir 'n week in Richtersveld in 'n tent gekamp en baie stof en sand ervaar. Daarom was hierdie 'n oase vir ons. Dit is baie luuks en alles is perfek. Ons voertuig was veilig. Wat indrukwekkend is, is die kragpunte wat langs die parkeerplek is. Dit is handig as jy 'n yskas het wat met battery werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie lekker blyplek in McDougall Baai. Ons het lekker gebly daar, die huisie was goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
x dankies vir terugvoering!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6d630dd7f145f59d4890329379bd9660b3c9f7e5598beffdbecbfc12512ed67000b97f7c0d98aee10cbcc608154c91299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 127 5 1 5 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.27744 16.88038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang