Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaSide Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Leonor M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf! Eerstens was ons vriendelik verwelkom en die huis was aan ons gewys. Dit was een van ons vreugdevolste verblywe nog. Beddegoed was skoon, huis skoon en netjies, baie lekker geruik ook. Ons beddegoed was geruil na 'n paar dae. En sommer so vinnige huisskoonmaak ook. 'n Onverwagse verrassing! Asblikke is leeggemaak, braaier is skoongemaak ens. Uitstekende kliëntediens. Dankie aan almal by SeaSide - hou altyd jul naam so hoog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit! Seaside streef altyd daarna dat dit vir elke gas voel soos "home away from home." Vertrou om u in die nabye toekoms weer te sien.

Charlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Exceptional. Home away from home. Peaceful and relaxing, with everything and more you may need in a self-catering unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon en baie netjies. Strand was ook baie mooi. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drucilla J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely and awesome. We had a lovely stay, very neat and clean. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drucilla J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely and awesome. We had a lovely stay, very neat and clean. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Well placed and equipped. Had a really pleasant stay. The place was well equipped and located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Vriendelike personeel. Alles en meer wat 'n mens nodig het vir selfsorg. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Spesiaal dankie aan Cameron wat gesorg het dat ons sleepwa veilig gestoor is. Die ligging is baie goed, dit is netjies en skoon. Alles wat nodig is om lekker vakansie te hou, en baie veilig. Ons sal aanbeveel dat SeaSide tekens bokant krane opsit wat aandui watter kant warm of koud is. Die krane is verkeerd gekoppel en gebruik dus baie water voordat jy besef dit is verkeerd om.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Spacious, well equipped, good security. Excellent stay - recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Thank you!

Ivan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent. Very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Much obliged.

Sheleph B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en goed geleë. Beslis. Hulle was ook baie behulpsaam en het gehelp om 'n probleem met die voertuig se kappie reg te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6d630dd7f145f59d4890329379bd9660b3c9f7e5598beffdbecbfc12512ed67000b97f7c0d98aee10cbcc608154c91299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 139 5 1 5 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.27744 16.88038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang