SeaSide Self-Catering
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
SeaSide Self-Catering bied verblyf in verskeie eenhede in McDougallsbaai aan. Hierdie selfsorg-eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver van die stad se geraas af.
Die verblyf by SeaSide Self-Catering word in 13 eenhede aangebied. Die eenhede is ten volle gemeubileerd en hulle is eenders ingerig en uitgelê. Die eenhede beskik elkeen oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuisie vir die voorberei van maaltye.
Elkeen van die eenhede beskik oor privaat braaigeriewe, 'n stoep, 'n tuin, 'n TV met DStv en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig per eenheid. Elke eenheid elektriese heinings, 'n afstandbeheer en 'n alarmstelsel. SeaSide Self-Catering is net 'n entjie se ry van verskeie restaurante, winkels en doendinge soos vlieërbranderry, seilplankry en kajakvaart af. Elke eenheid het ook 'n omsetter in die geval van beurtkrag.
Eenheid word skoongemaak en ontsmet wanneer gaste vertrek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink SeaSide Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in McDougallsbaai Port Nolloth Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang