Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Serenity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale Rock Gardens 13, Whitecaps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë net 'n rustige wandeling van die strand af, is hierdie pragtige woonstel 'n ware juweel, en nie net 'n blyplek nie; maar 'n romantiese wegbreek wat pasgemaak is vir paartjies wat op soek is na 'n onvergeetlike toevlugsoord, of vir 'n gesin wat op soek is na 'n bietjie rustyd.

Seaside Serenity is 'n pragtige tweeslaapkamerwoonstel wat 4 gaste kan akkommodeer en toegerus is met 'n omskakelaar vir kragonderbrekings. Die hoofslaapkamer spog met toegang tot die patio en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Daarbenewens en vir gaste se gerief is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV ingerig is.

Die sitkamer loop uit na die patio wat perfek is om 'n glasie wyn te drink en te kyk hoe die son sak. Gaste kan 'n heerlike gesinsbraai geniet en die kinders kan op die heerlike groen grasperk hardloop en rondspeel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek word aangebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Whale Rock Gardens 13, Whitecaps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale Rock Gardens 13, Whitecaps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca8a63d02be35ab390d34457cfbeb84db8e386ac9bc283d114bedf8a042c5484bbfe5f26ec94282a063ccfe392a00efab787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 13 Whale Rock Gardens Whitecaps Way 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.085986468581 23.362968434254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang