Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Shambali

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 99 resensies vir Seaside Shambali
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lukern R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukern R

Perfect getaway.

Picturesque views and an amazing stay. Great host and lovely area. A perfect getaway.

Jessica S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Neat, clean with stunning views and excellent WiFi.

Wow, what a find! Property next to the sea, stunning views, in town but it feels like you are off the beaten track. Perfect for a business stay - has everything you might need and very good WiFi.

Nadia L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Amazing view, rustig en baie veilig!

Ons het dit vreeslik baie geniet om daar te bly. Dit is veilig, rustig en ons kon heerlik ontspan. Die eienaars het gereeld ingegek om te hoor of alles nog reg is. Sal beslis weer daar gaan bly.

Rachel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Wonderlik!

Dit was 'n ongelooflike lekker wegbreek vir my en my 2 kinders. Die gasvrou was super awesome en vriendelik. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly vir 'n vakansie.

Jaco Jc R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Jc R

Too short!

As a tour guide, I was unfortunately only passing through this time, so my check-in was late and my check-out very early. But the experience I did have was relaxing and pleasant. I will be back! Thank you for your hospitality.

Klaradyn C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaradyn C

Vriendelik, skoon en netjies.

Vriendelike gasvrou, skoon, netjies en teen die see.

Elode B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elode B

Heerlike kuiertjie, baie vriendelik en behulpsame gasvrou en gasheer.

Baie mooi.

Deon N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Gasheer vriendelik, gasvry en baie hulpvaardig.

Absoluut baie lekker gebly.

Naomi G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G

Dit was heerlik en ons het lekker gerus.

Ons het heerlik gebly, dit was baie rustig en kon maklik afstap om op die strand en rotse te gaan rondloop.

Erika L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Fantasties.

Welverdiende Paasnaweek geniet. Sharon het seker kom maak of ons moontlik iets benodig en of ons tevrede is. Eenheid 2 was mooi netjies en skoon. Deurnagligte buite is 'n groot bonus met tuiskoms in die aand. See-uitsig vanaf die stoep was asemrowend vir die gemoed. Baie dankie Sharon en die webtuiste vir jul diens.

Andrew C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Excellent.

Wonderful! A restful, clean, friendly place. Top class.

Jos N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Mooi versorgde selfsorg. Netjies.

Ons het baie lekker gekuier. Heerlik aan die see.

Caspie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caspie V

Spectacular sea view from the stoep.

If "walking the extra mile" was an Olympic event, our hosts would've won triple gold! Well-kept lawn, very close to the beach, wonderful water pressure in the shower, full DSTV, welcome flowers and chocolate.

Seaside Shambali se terugvoer

Thank you for your message, Caspie. I really appreciate the positive, beautiful review and will keep on trying my best to make my guests' stay comfortable. I hope to be able to assist you again in the future with accommodation at Shambali. Keep well, Sharon.

Seaside Shambali
Elma D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Peaceful, quiet and beautiful surroundings.

Absolutely fabulous.

Louis E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis E

Als gemaklik en by die see.

Dankie, dit was lekker. Sal weer teruggaan in die toekoms.

Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce E

Baie lekker gewees.

Dit was heel aangenaam.

Annette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H

Sharon was baie behulpsaam en gasvry gewees. Sy doen baie moeite vir haar gaste.

Ons het heerlik gebly by Seaside Shambali. Akkommodasie was netjies, skoon en baie gerieflik. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Stil omgewing. Pragtige see-uitsig.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie dankie Anet, ek waardeer die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Seaside Shambali
Adele V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Lekker uitgerus.

Perfek vir 'n rustige vakansie by die see.

Leon K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Een nag se oorslaap oppad Kaap toe.

Baie lekker gebly, dankie. Ek sou egter veiliger gevoel het indien my motorvoertuig binne die erf kon oorslaap het. Lekker naby die strand geleë. Wegneem etes was binne 'n paar minute se ry. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel en weer in die toekoms gebruik.

Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker, stil en aanbeveelbaar.

Ons het lekker gebly. Dit is ons derde keer dat ons by Seaside Shambali oogebly het. Probeer altyd in kamer 2 bly.

Anica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T

Pragtig en rustig met wonderlike see-uitsig.

Pragtige uitsig, kort en maklike stapafstand see toe. Woonstel self is pragtig en goed ingerig met die stoepie wat windbeskut is. Enigste kritiek is dat die beskrywing veilige parkering as een van die kenmerke het en jy parkeer op 'n stuk gras oorkant die eenheid wat oop is vir die publiek. Daar is kameras en 'n CCTV-moniteringbordjie, maar ek voel die parkeringsituasie moet net duideliker uitgelig word vir reisigers om 'n eie keuse te maak of hul dit as veilig ag. Andersins is beide Seaside Shambali en Gonubie net 'n fees.

Joseph T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Baie lekker gebky.

Dit was baie lekker. Rustige omgewing sonder enige lawaai.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marissa P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa P

Perfek vir 'n romantiese wegbreek of saam met jou gesin.

Juweel van 'n plek. Dit was die perfekte verblyf. Pragtige uitsig oor die see en strand. Ons woonstel was perfek gewees. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Baie rustig, privaat en skoon. Die mooiste klein privaat strand met rotse aan beide kante. Ons is mal oor die plek en gaan definitief weer hier kom bly.

Celest P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celest P

Rustig met 'n see uitsig.

Goed toegeruste eenheid wat troeteldier vriendelik is met 'n pragtige uitsig.

Norman D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norman D

We have stayed in better places for less.

A positive was that the unit was very close to the beach. Some negatives were: there was an unpleasant smell in the unit, the couch in the lounge smelled like a dog, the kitchen cloths smelled like spoiled milk, and the toilet smelled like urine when flushed.

Seaside Shambali se terugvoer

We are happy that you enjoyed the beach being so close to you. We have conducted some market research and found that in Gonubie, our price for what we offer is actually more economical than other places. It's unfortunate that you experienced a bad smell as the guest before you left a positive review. Perhaps you should have reported it while you were on site. When I asked you if all was fine, we could have tried to trace the smell you mentioned, as there is usually no smell. We are saddened that you did not fully enjoy your stay.

Seaside Shambali
Annette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

The braai area was dusty, could be because of the wind. No wire brush available.

We enjoyed our stay for 2 nights. Pleasant hosts and so good to fall asleep with the sound of waves breaking.

Leon L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Tranquility, no traffic.

Seaside Shambali is at the sea. Not only do you hear the washing of the rocks, you also feel the love of the ocean.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicola L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola L

Pragtige see uitsig van ons kamer met 'n rustige atmosfeer!

Die plekkie het soveel potensiaal! Ons het 'n pragtige uitsig van ons kamer geniet en die gasheer is baie behulpsaam, sy het heeltyd ingeloer. Ons eenheid het net 'n bietjie afgeskeep gevoel. Party van die eetgerei was onbrykbaar of geroes en die houtbankie op die stoep het net aan die een kant 'n sitplek. Die ander kant is afgebreek, so ons kon nie saam die bankie benut nie. Dit is klein goedjies, maar dit het tog 'n impak op die ervaring. Hierdie kommentaar is net van toepassing op ons eenheid en ek wil net weer beklemtoon dat ek dink die plekkie baie potensiaal het.

Eleana L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Eleana L

Gasvrou nie behulpsaam en het alles bevraagteken, sy behoort seker te maak als i.

Baie onvriendelike gasvrou. Sleutels van hek en deure in uiters swak toestand. Prop van wasbak in flat 1 stukkend. Geen duvet, geen braaibak, 1 wynglas, TV nie gewerk in flat 3.

Seaside Shambali se terugvoer

Jammer oor die sleutels waarmee julle gesukkel het, dit is omdat julle die verkeerde sleutel vir die verkeerde woonstel gebruik het. Julle het twee woonstelle gehad, nommer 1 en 3, maar julle het na nommer 5 gegaan wat 'n ander man se plek was en probeer oopsluit met julle sleutel en toe breek die sleutel. Die TV was en is niks mee verkeerd nie, a.g.v. YouTube het julle nie hom reg gewerk nie en dit is 'n jammerte julle het nie maar net ons geroep nie, ons sou met liefde gaan help. Die woonstel het wel 5 wynglase. Ek dink julle het dit nie gesien in die kas nie, want dit was taamlik agter toe gestoot. Jammer. Die braaibak is daar, dit is 'n ronde Pyrex bak. Ek wil sommer ook sê jammer dat julle slegte weer gehad het, met reën, reën, reën, en dat julle baba so moeilik was. Miskien moet julle weer een naweek kom, dan gee ek julle een gratis aand en bestel mooi weer sodat julle gelukkig en uitgerus sal voel en vir ons 'n mooi review kan gee soos ons ander gaste. Ek is regtig jammer julle was ongelukkig. Mooi bly verder.

Seaside Shambali
Lizette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Sal beslis aanbeveel.

Was heerlik. Sal beslis weer gaan. Pragtige see-uitsig.

Alister D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alister D

Dit was uitmuntend, rustig oh ja en so so romanties veral die portrette teen die.

Ek en my eggenoot het ons terdee geniet. Ons verblyf was uiters netjies. Die area self was 'n stil rustige area. Beveel dit definitief aan en sal enige tyd weer gaan vakansie hou.

Seaside Shambali se terugvoer

Dankie vir die resensie...jy laat my lag met die comment ...bly Jul het dit geniet. Groete Sharon

Seaside Shambali
Lorna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B

Beautiful accommodation, stunning location.

We booked 2 flats, they're both a lot bigger than expected. Beautifully done out with everything you need. No. 1 has the best braai area. Location cannot be beaten, right on the shoreline.

Lusinda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusinda P

Beautiful.

We only stayed at Seaside Shambali for one night and I wish we could've stayed for longer. Unit 2 was absolutely stunning and has everything you need in a kitchen. Walking distance to the beach and a beautiful view. Highly recommend Seaside Shambali.

Carla W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W

Fantastiese plekkie.

Ruim, skoon en netjies. Lekker atmosfeer. Eienaars gaan uit hulle pad uit om verblyf aangenaam te maak. Definitief een van my gunstelings sover. Sal nêrens anders bly as ons weer Oos-Londen toe gaan nie. Baie dankie.

Lynette P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Lekker met die see in ons ore aan die slaap geraak. Het ook die reën geniet.

Ons het in nommer 4 gebly en mense by twee of drie het gebraai. Daardie rook het ongelukkig by ons kamer ingekom.

Christine H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

Peaceful and comfortable.

The beautiful sea air was amazing. The silence was much needed.

Sarina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V

Blyplek was gesellig en alles was netjies en mooi, alles wat jy nodig het was daar.

Daar is ń stoep met braaigeriewe. Daar is DStv, daar was nie geraas nie dit was rustig.

Nicolaas S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S

Desembervakansie saam my sister.

Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjiese plek. Goed geleë. Definitiewe plek om te gaan as jy in Gonubie wil gaan vakansie hou.

Serli M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Serli M

Uitstekende waarde vir geld. Verblyf is skoon en netjies en dra by tot die perfekte see-vakansie atmosfeer!

Pragtige see uitsig in 'n rustige omgewing! Eienaars is vriendelik en behulpsaam en stap die ekstra myl om verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Liz W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz W

Sharon and Tyrone made us feel totally at home. The view was beautiful and the garden had lovely quirky and fun signage all over to make one enjoy ones seaside holiday. Shambali will definitely become our regular "time out" destination.

Unwind at Shambali with the sound of the rolling waves. Breathe in the sea air and energise your inner being.

Hennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Wat 'n pragtige plek met die mooiste uitsig en die dierbaarste eienaars, Sharon en Tyrone. Ek beveel die plek absoluut aan!

Veilig, knus en rustig.

Brenda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Friendly accommodating owners. Nothing was a problem.

Beautiful view, felt as if you are on the beach, but unfortunately the beach itself not great. Friendly and accommodating owners, they were very helpful.

Magda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Geriefik.

Ons het heerlik gekuier. Lekker gebraai op die stoep. Pragtige see-uitsig. Gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Graham G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham G

Very pleasant stay at Seaside Shambali. Enjoyed being able to hear the surf.

It was noted that the hot plate tripped the earth leakage circuit. In addition, the bedside lamp closest to the bathroom was not working.

Seaside Shambali se terugvoer

Thank you for bringing the problems to our attention. I did send you every day a message to check if all in order, what a pity you never even replied. Then we could have sorted out the problems immediately. I thought maybe your phone had a problem, because you never replied or communicated back. Any case, thanks.

Seaside Shambali
Jackie N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie N

Baie gemaklike verblyf.

Ons het dit geniet om daar te bly. Netheid is puik. Gasvryheid van Sharon was uitstekend. Baie dankie vir al die moeite.

Chris V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Mooi uitsig oor see en baie rustig.

Dit is 'n bietjie ver van die hoofstrand, maar as jy lief is vir hengel is dit reg. Onbelemmerde uitsig oor see vanaf veranda en kamer.

Allison M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Allison M

Wonderul, quiet, relaxing.

Went for walks and runs along the beach front to the main beach. Water was dirty only because of all the floods - but otherwise a beautiful area. We fished and caught / also have shells on the beach in front.

Gerbrecht C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerbrecht C

Lieflike uitsig.

Ons is vriendelik ontvang deur Sharon en haar man. Lieflike see uitsig. Stil en rustig. Lekker groot grasperk voor eenheid. Lekker kuier dek. Sal beslis weer besoek.

Japie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H

Was lekker.

Ja, baie lekker en het die see heeltyd gesien.

Marcel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel V

Lovely stay, prime location, tucked away from the hustle and bustle.

Owners were very friendly and hospitable. The only negative was that the front patio at the entrance of the unit was very dusty upon arrival and could not be used. It was cleaned 2 days later.

Caroline K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline K

Just what we needed to relax!

Friendly and helpful hosts!

Charmaine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Fantasties, slegs een aand vertoef.

Die gashere was baie vriendelik, asook die personeel. Ons dadelik laat tuis voel. Ons sal vir seker volgende keer 'n week vertoef. Die eenheid is skoon, netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Dalene B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Baie rustig met see uitsig.

Skoon en netjies met alles wat mens nodig het in die kombuis. Al probleem was dat daar nie DSTV beskikbaar was nie. Angesien ons bejaarde persone is, verkies ons DSTV en nie Netflix ens. nie, maar dit was nie 'n groot probleem nie.

Joke L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joke L

Fantasties.

Ideale akkommodasie vir honde. Ons het elke oomblik daar geniet.

Sakkie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie J

Luukse verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Ons week by Seaside Shambali was fantasties. Alles was ongelooflik netjies met privaatheid wat by min akkommodasie te vind is. Dit vat jou uit die besige deel van die dorp uit waar jy kan sit en kwaliteit tyd saam met geliefdes deurbring terwyl jy oor die see uitkyk. Ons kon walvisse en dolfyne van ons stoep af sien. Seaside Shambali sal ons beslis weer sien!

Talita B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Baie lekker gebly by Seaside Shambali.

Gasvrye eienaars vir wie niks te veel is om te vra nie.

Michelle W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Alles wat jy nodig het.

Absoluut wonderlike blyplek. Ons was daar vir 4 aande en die eenheid het absoluut alles wat jy nodig het. Sal definitief weer kom kuier.

Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Wat 'n fantastiese plek!

Ons kan met baie groot graagte Seaside Shambali aanbeveel en sal vir seker as ons weer in daai rigting rond is, daar gaan oorbly. Sharon het ons op 'n baie kort kennisgewing gehelp met verblyf nadat ons regtig 'n redelike groot wind gesluk het met 'n bespreking vir oornag in Oos Londen self. Die plek in Oos Londen was regtig in 'n swak omgewing en Sharon het ons onmiddellik gehelp met 'n plek by hulle toe ons uit desperaatheid deur die webtuiste met hulle kontak gemaak het. Deur en deur aanbeveelbaar!

Christine M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Affordable and pleasant.

Great location and view. Friendly owners. Well-equipped with everything needed for self-catering.

Mark V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Absolutely fantastic. Excellent value for money.

The pictures on the internet do not do Seaside Shambali justice. We loved the space, decor and little touches. The kindness and generosity of the owners was above and beyond. We would definitely go back and recommend this accommodation to anyone and everyone.

Seaside Shambali se terugvoer

Thank you so much for the great review, I really appreciate it. It was lovely accomodating your large, friendly family in different units. You are always welcome again.

Seaside Shambali
Nico M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Baie lekker gebly.

Het dit baie geniet, baie netjies. Beveel dit enige tyd aan.

Heloise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise K

Baie gerieflik, vriendelike hulpvaardige bestuur.

Jy voel dadelik tuis, baie sentrale ligging. Sal dit aanbeveel vir 'n lekker naweekbestemming.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie dankie, Helouise. Ons is bly jul was gerieflik en hoop om jul weer te sien vir 'n vinnige wegbreek. Mooi bly. Groete, Sharon.

Seaside Shambali
Reginald K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald K

Was baie aangenaam, Sharon die eienaar ook baie gasvry.

Baie aangename plek, Gonubie self ook 'n aangename plek en die eienaars was baie vriendelik.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie, baie dankie vir resensie. Dit word opreg baie waardeeer en ek is bly jul het geniet en hoop om jul weer te sien. Mooi bly.
Groete, Sharon.

Seaside Shambali
Lensha D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lensha D

Baie lekker, met 'n baie mooi uitsig van die see.

Ons kon op die ons stoep sit en die see sien. Baie netjies en mooi.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie Dankie vir jou terugvoering Lenshia ek waardeer jul ondersteuning en vertrou om jul weer te sien. Mooi Bly Groete
Sharon

Seaside Shambali
M M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M M

Baie netjiese plek by die see maar nie vir swem of strand loop nie net rotse op die stand.

Die huis en omgewing is baie mooi en goed versorg.

Seaside Shambali se terugvoer

Jammer om te lees van U teleurstellung ons skryf wel dat die strand n visserman strand is en gaste geniet die strand omdat dit nie n besige strand is nie en baie skuple en mooi herhinneringe word gewoonlik opgetel en is baie maklik om op te stap. Meeste Gaste geniet rotse en baie gaste sit ure en geniet dit om te sien hoe water teen rotse breek en daar is baie plekkies om in te loop die rotse is nie aloor nie, maar ons stem saam dat dit nie 100 persent n strand is waar mens net kan swem nie daarom gaan mense hoofstrand toe as hul wil swem. Vir hengel duik en skulpe optel is dit n fees.

Seaside Shambali
Jos N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Prachtige selfsorg.

Prachtige mooi verzorgde selfsorg. Nabij de oceaan. Mooi strand. Alles wat je nodig hebt. Super.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Ons is dankbaar dat jul, jul kuiertjie geniet het en wens jul 'n veilge vlug terug na Belgieë. Groete, Tyrone en Sharon.

Seaside Shambali
Maggi R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggi R

Baie lekker.

Vriendelike mense en waarde vir geld.

Dawie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L

Ons het heerlik gekuier. Die plekkie was uiters skoon en vriendelike mense.

Die volgende is egter tekort en moet dalk saamgeneem word. Toekniprooster, braaikastrol, skerp messe, plastiekhouers vir oorskiet.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie dankie vir die terug voering ons sal plannetjie maak en die ekstra benodighede voorsien soos U voorstel.
Dankbaar jul het nogtans plekkie geniet.
Groete Sharon

Seaside Shambali
Carna P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carna P

Ontspannend en lekker.

Baie lekker gebly. Sharon is baie gasvry en ons het ons tydjie vreeslik geniet. Die plekkie beskik van alles wat mens nodig het.

Daniel C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Baie mooi plek Naby die see en dorp. Plek is mooi, skoon en baie gerieflik.

Aangename eienaars en DStv beskikbaar. Lekker braaigeriewe. Sal beslis weer gaan.

Neels W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels W

Excellent.

The hosts were charming people and made us feel welcomed. The stay was comfortable, just about 150 meters to the beachfront with its rock formations.

Ansoné H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansoné H

Ruim, skoon, gerieflik.

Die kamer was baie ruim, het als gehad wat mens nodig het en meer en die uitsig is wonderlik. Sharon was baie hulpvaardig en ons het regtig geen probleem gehad nie.

Seaside Shambali se terugvoer

Dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Vertrou om jul weer te sien. Groete, Sharon.

Seaside Shambali
Schulita S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schulita S

Baie lekker en rusvredigend.

Baie vriendelike gasvrou en kamer het alles gehad wat nodig was deur loadshedding ook.

Nico M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico M

Ons sal beslis weer hier kom bly.

Baie mooi uitsig en netjiese plek, goed toegerus. Baie ontspannend.

Anicky G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anicky G

Awesome.

Daar was 'n paar klein dingetjies in die woonstel wat aandag kort maar die uitsig en afstand na die strand toe maak op daarvoor!

Wanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S

Baie mooi woonstel, skoon en netjies.

Ons het dit baie geniet in Woonstel 1. Die plekkie was skoon en netjies met ons aankoms. Baie dankie aan die eienaars, hulle is so vriendelik en het ons hele tyd op die foon gehelp en verduidelik hoe om daar uit te kom toe ons verdwaal het. Nogmaals baie dankie, dis so mooi daar onder by die see. Ons sal Seaside Shambali aanbeveel vir ons familie en vriende. Die enigste dingetjie wat ek sou graag wou sien moet verbeter, is veiliger parkering vir die motorvoertuie. Andersins, was dit fantasies. Baie dankie.

Mariska M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska M

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Sharon, die gasvrou was baie vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help.

Ian W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W

Lovely stay and helpful and pleasant hosts.

Thank you for your hospitality and desire to see our every need met.

Natasha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Die verblyf was uitstekend.

Die kamers is ruim, netjies, en baie huishoudelik.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephen L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L

Mooi, netjies en baie hulpvaardige mense.

Baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan.

Mike V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Gerieflike oornag.

Bekostigbaar en rustig na 8 uur op die pad.

Seaside Shambali se terugvoer

Dankie vir jul kuier. Ons vertrou om jul weer te sien. Groete Tyrone en Sharon

Seaside Shambali
David C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Nice location and no complaints.

Friendly and accommodating hosts - good value and comfortable.

Lize G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G

Baie lekker gebly.

Pragtige plekkie. Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie Dankie vir julle kuiertjie.
Sal bly wees om julle weer te sien.
Wees veilig.
Groete Sharon

Seaside Shambali
Sonja B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Pragtige kamer en vriendelike eienaars.

Ons sal defnitief weer van Shambali gebruikmaak! Pragtige huis, kamer en tuin. Baie vriendelike eienaars! Die strand het baie skulpe en klippe. Als was net pragtig en heerlik! Kan nie wag om weer daar oor te bly nie!

Christo F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F

Lekker gebly!

Op die see, heerlike dek en privaat.

Seaside Shambali se terugvoer

Dankie Christo, ek is bly jul het die plekkie geniet hoop om jul weer te sien.
Groete, Sharon.

Seaside Shambali
Marietjie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Dit is 'n fantastiese plek met 'n baie mooi view.

Ons het dit baie geniet. Gasvrou en Gasheer was baie vriendelik en het ons vriendelik gehelp.

Seaside Shambali se terugvoer

Baie Dankie Marietjie.
Julle is altyd weer welkom.

Seaside Shambali
Tiaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Heerlike verblyf, gawe mense en perfekte fasiliteite.

Sien sterre

Seaside Shambali se terugvoer

Dankie Tiaan wag vir jou volgende kuier.

Seaside Shambali
Karel F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel F

Awesome host en plekkie.

Ons het die kort tydtjie geweldig geniet, plek is baie smaakvol ingerig, die gasvrou en gade is vriendelik en ons het ons kuiertjie saam Sharon en Tyron vreeslik geniet. Dankie vir julle gasvryheid in hierdie droë tye van SA.

Judy S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

The unit is very comfortable and the host was great.

Having the sea view was definitely a benefit of the unit.

Marietjie F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Stukkie paradys.

Lieflike blyplek. Silwerskoon, gerieflik, modern. 'n Klipgooi van die strand af, met pragtige skulpe. Besorgde gasvrou wat seker gemaak het alles is reg en ons toegelaat het om 'n paar ure vroeër in te klok. Parkering nie agter 'n hek nie, maar wel reg voor 'n sekuriteitskamera, geen probleme gehad nie.

Eugene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Pleasant.

I would visit again.

Dirk U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk U

Die gasvryheid van Sharon en Tyronne - uit die boonste rakke.

Ons kamer was genoegsaam. Tog, steeds die tweede dag is ons na 'n nog beter kamer oorgeplaas met volle bystand van die personeel.

Seaside Shambali se terugvoer

Dankie Dirk dit was heerlik om met jul te gekuier het ons het jul kuier terdee geniet hoop om jul weer te sien.

Seaside Shambali
Leon M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon M

Pragtige omgewing, rustig en stil.

Sal dit weer besoek. Baie netjies en toegerus met als wat jy nodig het.

Pierre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D

Disappointed after misleading advertisement.

Ideal for young people and fishermen.

Eugene A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene A

'n Bietjie persoonlike aandag en ons sal die plekkie regtig aanbeveel.

Daar was geen koffie, tee, suiker of melk uitgesit nie. Geen seep of sjampoo in badkamer. Daar was klein botteltjies stortgel en handwasreiniger in die badkamer vir minder as eenmaal se gebruik en slegs een rol toiletpapier. Daar was geen persoonlike ontmoeting met die eienaar nie. Iemand het ons wel in die straat ontmoet om te sê ons moet om ry na die agterkant van die huis en gesê die sleutels is onder 'n klip toe ons daar aankom. Ons moes self ons eenheid soek dmv die sleutels. Geen etes word voorsien soos die eienaar ons d.m.v. 'n WhatsApp-boodskap meegedeel het. Haar assistent wat sy gesê het, ons sal help met enige hulp was nêrens te sien nie. Andersins was die eenheid skoon en netjies. Ons was nogal teleurgesteld.

Lehandri E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehandri E

Rustig

Kliente diens was puik. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit was soos ons eie huis vir n paar dae in n ander provinsie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang