Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Shambali

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Andre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will not hesitate to book there again. We were comfortable and the location was right on the beachfront of Sinker Bay. A real gem outside of East London. Our host was very attentive and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Seaside Shambali
Thank you, Andre. It was a pleasure having you there. You always

Marietjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker! Sharon is amazing. Heerlik gekuier by haar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Goeie uitrus vakansie vir ons besige familie! Altyd lekker by die see en Seaside Shambali is so rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely people, lovely place - here you have to stay. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik, en die diens was baie goed. Die verblyf was netjies en skoon. Ons het so lekker gebly, en die feit dat daar WiFi en DStv is, het die verblyf nog lekkerder gemaak omdat dit dikwels gereën het. Die feit dat dit dierevriendelik is, is 'n wenner. Die enigste negatief was die duisende muskiete, maar dit het niks met die verblyf te doen nie - dis maar die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2025

Goeie waarde vir geld. Dit was goeie waarde vir geld. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam! Die eenheid was baie kleiner as wat ons verwag het! Die pad na die eenheid is 'n uitdaging - dis 'n grondpaadjie en was vol water op plekke met klipperigheid of 'n baksteen in die pad. Die uitsig is pragtig - solank nie een van die ander gaste so parkeer dat dit die uitsig belemmer nie. Die spasie van die eenheid wat as kombuis en deurgang na kamer dien, is ongelooflik beknop. Die trappie vanaf die deurgang na die TV kamer is redelik hoog en ongemaklik om af te klim. Die lig op die stoep en trappe aan buitekant van die eenheid het nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Seaside Shambali
Jammer julle was nie gerieflik nie. Al ons ander gaste het nog nooit genoem dat die kombuisie te nou is en die trap te hoog is nie. Jammer. Die grondpaadjie was sleg a.g.v. baie reën, maar is darem net 50-60 meter en dit is om aan See kant te wees. Jammer daaroor. Die stoep se bulb is verander.

Karin E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing, 'n weggesteekte stukkie paradys. Ons was vir 2 dae daar. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die see was net wow. Baie dankie, Sharon. Sal gou weer vir jou kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Seaside Shambali
Dankie, Sharon. Julle altyd welkom, dankie vir jul kuier.

Tanya D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

It was the best ever. Pleasant and peaceful, the best ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

See you again soon! It was the best ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Ongelooflik, uitsig is asemrowend, sien my definitief weer. Ongelooflik, uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Alles was perfek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang