Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Shambali

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Lukern R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfect getaway. Picturesque views and an amazing stay. Great host and lovely area. A perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Neat, clean with stunning views and excellent WiFi. Wow, what a find! Property next to the sea, stunning views, in town but it feels like you are off the beaten track. Perfect for a business stay - has everything you might need and very good WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing view, rustig en baie veilig! Ons het dit vreeslik baie geniet om daar te bly. Dit is veilig, rustig en ons kon heerlik ontspan. Die eienaars het gereeld ingegek om te hoor of alles nog reg is. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderlik! Dit was 'n ongelooflike lekker wegbreek vir my en my 2 kinders. Die gasvrou was super awesome en vriendelik. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco Jc R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Too short! As a tour guide, I was unfortunately only passing through this time, so my check-in was late and my check-out very early. But the experience I did have was relaxing and pleasant. I will be back! Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaradyn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelik, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou, skoon, netjies en teen die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elode B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike kuiertjie, baie vriendelik en behulpsame gasvrou en gasheer. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasheer vriendelik, gasvry en baie hulpvaardig. Absoluut baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was heerlik en ons het lekker gerus. Ons het heerlik gebly, dit was baie rustig en kon maklik afstap om op die strand en rotse te gaan rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Welverdiende Paasnaweek geniet. Sharon het seker kom maak of ons moontlik iets benodig en of ons tevrede is. Eenheid 2 was mooi netjies en skoon. Deurnagligte buite is 'n groot bonus met tuiskoms in die aand. See-uitsig vanaf die stoep was asemrowend vir die gemoed. Baie dankie Sharon en die webtuiste vir jul diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang