Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Shambali

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seaside Shambali is in Gonubie in Oos-Londen en is net 30 m van die strand af in 'n stil deel van die dorp. Dit bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger en het 3km verder maklike toegang tot winkels, restaurante en dokterss, kerke en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgeenhede wat geskik is vir 2 gaste elk. No. 1 en 2 bied ook slaapplek aan 1 kind onder 10 jaar. Eenheid 5 is die enigste eenheid wat trappe het. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, 'n kombuisie en 'n sitarea.

No 5 het trappe en bedoel vir Jonges en het slegs uitsig vanaf slaapkamer, badkamer onder.

Daar is slegs 1 eenheid wat troeteldiere toelaat mits dit vooraf gereël word. Gratis WiFi is beskikbaar. Parkering is voor die eenhede beskikbaar maar dit is nie omhein nie.

Oos-Londen is 12 km ver en die verblyf is ook naby restaurante en dokters. 'n Wasgoed- en 'n pendeldiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Ontbyt is nie ingesluit nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Barend J
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflik, uitsig is asemrowend, sien my definitief weer. Ongelooflik, uitsig is asemrowend.
Des 2024
Linda L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Alles was perfek, baie dankie.
Okt 2024
Fia K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Als wat mens nodig het. Netjies en veilig. Uitsig is asemrowend. Gaan vir seker weer daar vakansie hou.
Sep 2024
Dirk M
5.0
Erg lekker gebly, nice geriewe, fantastiese uitsig en die braaiplek is perfek geposisioneer! Erg lekker gebly, nice geriewe, fantastiese uitsig en die...
Sien meer
Sep 2024
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
Neat, clean with stunning views and excellent WiFi. Wow, what a find! Property next to the sea, stunning views, in town but it feels li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaside Shambali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang