Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Shambali

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside Shambali is in Gonubie in Oos-Londen en is net 30 m van die strand af in 'n stil deel van die dorp. Dit bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger en het 3km verder maklike toegang tot winkels, restaurante en dokterss, kerke en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorgeenhede wat geskik is vir 2 gaste elk. No. 1 en 2 bied ook slaapplek aan 1 kind onder 10 jaar. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, 'n kombuisie en 'n sitarea E no 1,2,3, het lieflike uitsigte.

No 5 het trappe en bedoel vir Jonges en het slegs uitsig vanaf slaapkamer, badkamer onder.

No 6 Lala Net is n baie basiese eenheid met GEEN SEE UITSIG GEEN TV GEEN INTERNET - Die eenheid is bedoel vir mense wat net n nagrus kom soek. Ideaal vir Kontrakteur - Koste vir een persoon en 2 persone kan afsondelik wees. GEEN HANDOEKE WORD VERSKAF NIE

Daar is slegs 1 eenheid wat troeteldiere toelaat mits dit vooraf gereël word. Gratis WiFi is beskikbaar. Parkering is voor die eenhede beskikbaar maar dit is nie omhein nie.

Oos-Londen is 12 km ver en die verblyf is ook naby restaurante en dokters. 'n Wasgoed- en 'n pendeldiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Ontbyt is nie ingesluit nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Lukern R
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway. Picturesque views and an amazing stay. Great host and lovely area. A perfect getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
Neat, clean with stunning views and excellent WiFi. Wow, what a find! Property next to the sea, stunning views, in town but it feels li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Nadia L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing view, rustig en baie veilig! Ons het dit vreeslik baie geniet om daar te bly. Dit is veilig, rustig en ons kon heerlik ontspan. Die eienaars h...
Sien meer
Aug 2024
Rachel V
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik! Dit was 'n ongelooflike lekker wegbreek vir my en my 2 kinders. Die gasvrou was super awesome en vriendelik. Ek sal enigiemand aanbeveel om...
Sien meer
Jul 2024
Jaco Jc R
Besigheidsreis
5.0
Too short! As a tour guide, I was unfortunately only passing through this time, so my check-in was late and my check-out very early. Bu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaside Shambali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang