Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Village B24

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Derek N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Breathtaking, relaxing and heavenly. Our stay at Seaside Village was just amazing. The apartment met our expectations: clean, fresh linen, and all the conveniences. It is genuinely a home away from home. Its location allows for easy access to the mall and beautiful sights of Table Mountain and the ocean. The view is to die for. We felt safe and took evening walks late into the night along the beachfront. Five stars for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Seaside Village B24
Hi Silochini, thank you so much for taking the time to write us a review. I am so happy that you had such a great experience and everything was even better than you expected. Can't wait to welcome you back again. Kind regards, Jessica

Paul L
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Apr 2024

Overpriced. Significantly overpriced for what it was. Took an hour to find it - very poor arrival instructions. Never actually received any instructions about the property. Good for your family to arrive on a scooter as the associated parking space was about that size and I got clamped for parking in a sensible sized place instead. Do bring your window cleaning kit so you can see out of the windows, but then do you actually want the view of everyone in the noisy restaurant 10m from your bed or a view of the shopping centre car park? Half the price for what it was would have been fair.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
FZP/CTHA
Seaside Village B24
Hi Paul, Thank you for taking the time to write us a review. It is always appreciated, as it helps us understand what we are doing right and how we can improve. Thank you for letting us know about the check-in procedure. I have taken this feedback further, as well as your comment regarding the windows. These matters have been brought to the attention of management as well. Please note that the apartment has two dedicated parking bays within the building. A minibus can fit comfortably in these bays and we have had no issues before regarding parking or the bays. I do hope that we can welcome you back again soon and provide you the very best of our apartments and services. Kind regards, Jessica

Tredoux M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Definitief waarde vir geld. Yolandi was baie behulpsaam as ek vrae gehad het en ook gou gehelp. Eenheid is lekker stap afstand van die winkels af wat dit maklik maak met klein kinders. Mooi uitsig en ook 'n rustige kompleks. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaiah H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2020

It was a very pleasant stay and was nice and private with a great view. Would definitely come back. I would definitely recommend family/friends to stay over .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Siphokazi T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2020

It was pleasant. We enjoyed our stay. The accommodation is in a nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
FZP/CTHA
Seaside Village B24
Thank you Siphokazi. We value feedback and if you have any suggestions on where we can improve on the 4 stars to become a 5 in those selected areas. Look forward to hosting you some day soon again.

Ludwig D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mrt 2020

Totale wanvoorstelling van die eenheid op internet. Die eenheid is op dieselfde vlak bykans 'n paar meter van die Spur-restaurant, kyk uit op 'n uiters raserige parkeerterrein en glad nie by die strand nie. Foto's op internet is misleidend en was die voordeurslotdefek met die gevolg dat voordeur nie kon sluit nie. Moes dit self herstel (of probeer). Veiligheid is 'n probleem en is die rondom wooneenhede raserig.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie gerieflik en netjies, naby die see, winkels en restaurante. Baie lekker rustige atmosfeer met die mooiste uitsig oor die stad en op Tafelberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2019

Woonstel was baie skoon en netjies, maar die ligging is nie aan te bevele nie. Woonstel was baie skoon en netjies. Die uitsig vanaf die woonstel direk in Spur vas was nie aangenaam nie. Dit sou gaaf gewees het as ons voor die tyd geweet het dat die woonstel in 'n "winkelsentrum" geleë is. Dit was baie besig en daar was geen privaatheid nie. Ons verkies om meer afgeleë en privaat te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Georgette V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jul 2019

Hou nie van die eenheid bo-op die winkelsentrum nie. Die plek het 'n behoorlike skoonmaak nodig, 4 van die ligte het nie gewerk nie. Die beddens is nie op standard nie. Badkamer - stortkop moet ook vervang word en die badkamers moet opgegradeer word. Ons was baie teleurgesteld met die verblyf daar.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Fiona S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

It was the best weekend birthday ever. Else made us feel at home. We had an amazing time. Birthday highlight was the flowers delivered to the apartment. Thank you Else for making it possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 374
R2 374 R1 662
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 374
R2 374 R1 662
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbioXGDtVj9x7e0zSVZqlNCWmiioBCw0n51x8TKUOvSGNA0uxEA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 374 nouVanaf R1 662 per nag (plek vir 6) 12 5 1 4 1001 Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.788064 18.456377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang