Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Village B24

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 846 R1 992 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaside Village B24 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en verskeie geriewe.

Die woonstel is op die vierde verdieping geleë en is toeganklik met trappe of 'n hysbak. Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad, wasbak en toilet en jy sal die wasmasjien in die gastebadkamer kry.

Die kombuis is goed toegerus en bevat al die toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser om te gebruik. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon. Die grondvloer van die kompleks bied ook restaurante en winkels, asook gemeenskaplike wasgoedgeriewe.

Daar is 2 veilige parkeerplekke in die kelder van die kompleks, met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Seaside Village B24 by CTHA is 5 tot 10 minute se ry vanaf die strand, winkels en restaurante geleë. Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf Bayside Mall, Virgin Active Gym en Milnerton Water Park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Village B24 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 846
R2 846 R1 992
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 846
R2 846 R1 992
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbioXGDtVj9x7e0zSVZqlNCWmiioBCw0n51x8TKUOvSGNA0uxEA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 846 nouVanaf R1 992 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 1001 Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.788064 18.456377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang