Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Village Penthouse F23

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ilse W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier saam met hartsmense. Baie mooi en netjiese woonstel. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent all round. Fantastic views. Every amenity is taken care of. Spotless. Very secure. Basement parking. Felt very safe with the security booth down below us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Thank you for your kind review Mario, We appreciate your kind words about our beautiful unit. We strive to provide a pleasant experience for our guests and we hope to welcome you back soon.

Marika A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absoluut perfek! Alles was perfek, van die ligging tot die diens en persoonlike aandag van die gas vrou, Cecilia, was ons kuier saam met vriende wonderlik. Ons het dit só geniet dat ons ons ete uit gekanselleer het en gekies het om by die woonstel te onthaal. Kan nie wag om weer te gaan nie! Bietjie gesukkel met die WiFi, maar dis vinnig reggestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Dankie vir jou vriendelike resensie Marika, Ons waardeer jou mooi woorde oor ons pragtige eenheid. Ons streef daarna om 'n aangename ervaring vir ons gaste te bied en ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Friedel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie heerlike kuiernaweek in 'n goed ingerigte woonstel met die mees perfekte uitsig. Die ligging van hierdie akkomodasie is in meer as een opsig perfek. Jy het die allermooiste uitsig oor die see en die Kaap en as jy iets nodig het van die winkels is dit binne jou bereik - skaars 5 minute se stap. Ongelooflik veilige parkering vir voertuie ook. . Maar een van die belangrikste voordele is Cecilia! Sy is stunning - voel amper of mens haar al vir jare ken. Alles perfek en tot jou gemak ingerig. Ek sal definitief weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Hallo Friedel. Dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop om jou binnekort te sien.

Jandri D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige uitsig en baie gerieflik geleë naby die sentrum. Kan regtig nie vir beter vra nie. Die parkering is baie veilig. Alles is beskikbaar wat benodig word vir verblyf. Die winkelsentrum wat so naby is, maak dit baie gerieflik. Die Penthouse is baie netjies en mooi opgepas en Cecilia, die dame wat ons ontvang het, het puik diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Baie lekker. Baie lekker alles in orde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Hallo Pieter, dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop om jou binnekort te sien.

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie geniet en 'n fantastiese ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Good Day Pieter. Thank you so much for your feedback. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to hear from you again soon to book another getaway.

Ursula J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Our stay was amazing. Beautiful view, so clean and everything was working perfectly. I would definitely recommend this accommodation for families, everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Hi Ursula, Thank you for sharing your wonderful experience with us and everyone else. The view is spectacular. Please do visit us again. Sometime soon.

Berenice C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

My stay was awesome. Transitioning from home to penthouse was excellent. The host, Caroline, was there upon arrival gave us a beautiful welcome. The penthouse was everything as advertised and we will surely make use of this place again. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald S
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Great. Appears as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Hi Ronald, we are so happy to know that you are happy with your choice of accommodation. It was wonderful to host you and we hope that you visit us again very soon. Wishing you a wonderful festive season.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 723

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9697b05ea8d9b79976ab594bbb8b2acea5f91852f678ef32729ae6c495287b972ef5fe63d4de722ab15a6517846e4b673099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Otto du Plessis Drive Seaside Village 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7880333 18.4563735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang