Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seasidecottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Seasidecottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lindy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K

Hierdie verblyf sorg vir 'n heerlike see vakansie!

Ai, wens ons kon langer bly! Perfekte ligging. Slegs 'n paar tree na die strand. Skoon, veilige verblyf.

Marna B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna B

Heerlik gebly in 'n pragtige plek.

Dis 'n heerlike plek en pragtig skoon. Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar gaan bly.

Yolande S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande S

Akkommodasie teenaan hoofstrand.

Seasidecottage is geleë langs die hoofhuis teenaan die hoofstrand. Die slaapkamer balkon bied 'n mooi maar beperkte see-uitsig met die hoofstrand binne 'n paar treë weg. Die huisie is goed toegerus en gaste kan die twee buite braais gebruik. Ons gasvrou was uiters vriendelik en laat 'n mens dadelik tuis voel! Die huisie is lieflik vir somermaande maar bitter koud in die winter.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 23, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a4e7f572e9168dd8c75fcbf5d0760cb3ec5355f7d59f41393e8cff226e1b62c943023320d1cee1d8aa0437c0eb300fac1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 23 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.995605614514 22.567552775144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang