Seesonnet10
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
DnA Integrated Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Esme M - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Simangele X - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Marryen Q - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning. Home away from home.
Carinde V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Gholftrip op die Suidkus.
Lees meerAntoinette L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Riaan K - Mei 2023
Algehele gradering
See en rustigheid.
Dylan S - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable, spacious and private.
Seesonnet10 se terugvoer
Dear Dylan and Family,
Thank you for the awesome rating, we are very glad to see that you guys had a great time and we look forward to seeing you again soon,
Regards,
Corlea and Derek
Muke M - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Kubandren M - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable, safe, enjoyable.
Koos V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Neville P - Jun 2023
Algehele gradering
Was very lovely.
Andre P - Nov 2022
Algehele gradering
Ek sien uit daarna om weer te kom.
Seesonnet10 se terugvoer
Liewe Andre,
Baie dankie dat julle ons plekkie gekies het om n heerlike wegbreek te geniet.
Ons verwelkom julle enige tyd terug by ons.
Groete,
Corlea en Derek
Katya M - Okt 2022
Algehele gradering
What an amazing beach holiday!
Seesonnet10 se terugvoer
Thank you for the wonderful feedback Katya. We are looking forward to hosting you again.
Jeanette D - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees. Nog nooit so lekker gebly nie!
Seesonnet10 se terugvoer
Hi Jeanette
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle sommer baie gou weer te sien.
Mooi bly.
Corlea
Natali B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie by die see!
Ria V - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome place.
Seesonnet10 se terugvoer
Hello Ria, I'm so pleased that you had a good stay. Thank you for the lovely message. We hope to see you again soon!
Leonie G - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Seesonnet10 se terugvoer
Hi Leonie. Dankie vir jou resensie. Julle was wonderlike gaste ten spyte van die water probleme. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly,
Corlea
Ruann S - Okt 2022
Algehele gradering
Great weekend away.
Seesonnet10 se terugvoer
Hi Ruann and family. Thank you very much for your reference. We are very happy you enjoyed the weekend. Valid point on the bed though. I prefer a firm bed, but when it is time to replace it, we will definitely go down a notch. Hope to see you again soon.
Take care,
Corlea
Annarin W - Nov 2021
Algehele gradering
Dis die beste vakansie plek nog.
Lees meerSeesonnet10 se terugvoer
Beste Annarin.
Baie dankie vir jou wonderlike boodskap.
Dit was 'n absolute plesier om jou en jou gesin daar te hê.
Julle is enige tyd welkom terug.
Mooi bly, Corlea
Madeleine B - Nov 2021
Algehele gradering
Had a wonderful, relaxing stay.
Seesonnet10 se terugvoer
Baie dankie Madeleine. Jou manne was model gaste. Julle is enige tyd welkom.
Jan D - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf, amper op die strand!
Seesonnet10 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Riaan en familie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 1, Seesonnet 10, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang