Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesonnet10

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DnA Integrated Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Seesonnet10
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Esme M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme M

Uitstekend.

Baie lekker gebly, netjies.

Simangele X - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simangele X

Fantastic.

We had a nice stay and we definetely gonna be back with my family.

Marryen Q - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marryen Q

Absolutely stunning. Home away from home.

Will definitely return, great location, is spotlessly clean, and has attention to detail. Loved our stay.

Carinde V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carinde V

Gerieflik.

Die plekkie is lekker naby aan die strand. Dit was sleg dat die water vir 'n ruk af was, en daar was nie 'n back-up tenk vir die waterkrisis nie. Die stoep area kort 'n bietjie aandag, maar verder is die huisie mooi netjies.

Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Gholftrip op die Suidkus.

Ons het die verblyf geniet en met die koste in berekening gebring is dit absoluut die moeite werd. Wat wel nie aanvaarbaar was nie is dat ons deur die agent agterna ingelig is dat ons 'n breekdeposito moes betaal en dit is die eerste keer dat ons 'n plek bespreek waar dit die geval is. Vermeer het ons 'n rekening gekry om die plek te laat skoonmaak wat ook ongewoon was. Buiten dit, toe ons ingaan was van die breekware en die kaste vol stof en vuil wat die vraag teweeg bring, hoekom vra jy geld om skoon te maak as die plek oorspronklik nie skoon was nie eerstens en tweedens die stoele buite op die patio was seker weke laas skoongemaak en ons kon nie op dit sit nie. Ons het die agent gekontak wat toe die volgende dag 'n skoonmaker gebring het om die stoele skoon te maak en dit het haar 'n rukkie geneem om dit te doen wat die vraag weereens laat ontstaan van hoekom vra jy geld na die tyd om die plek te laat skoonmaak as jy dit in die eerste plek nie doen nie.

Antoinette L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Baie lekker gebly.

Heerlik naby die strand, en baie naby per motor na winkels in die dorp. Woonstel en parkering baie veilig.

Riaan K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

See en rustigheid.

Netjies woonstel met seeuitsig. Vriendelike behulpsame eienaar.

Dylan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S

Comfortable, spacious and private.

A nice place to get away from it all.

Seesonnet10 se terugvoer

Dear Dylan and Family,
Thank you for the awesome rating, we are very glad to see that you guys had a great time and we look forward to seeing you again soon,
Regards,
Corlea and Derek

Seesonnet10
Muke M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muke M

Pleasant stay.

Pleasant, enjoyed a peaceful moment along the sea. The pool was great.

Kubandren M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kubandren M

Comfortable, safe, enjoyable.

Trusting, security, balance, fun time away. Seems like a great getaway for a family of 4.

Koos V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Baie netjies.

Kort nuwe stortkoppe.

Neville P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Neville P

Was very lovely.

Very well-positioned place with good safety. Easy to move about to other places on the South Coast. Place was furnished but lacked safety with window handles broken off. Garage remote was not working.

Andre P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Ek sien uit daarna om weer te kom.

Ek sal enige tyd weer die plek bespreek.

Seesonnet10 se terugvoer

Liewe Andre,
Baie dankie dat julle ons plekkie gekies het om n heerlike wegbreek te geniet.
Ons verwelkom julle enige tyd terug by ons.
Groete,
Corlea en Derek

Seesonnet10
Katya M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katya M

What an amazing beach holiday!

This was such an amazing holiday, was able to completely unwind with the beach right in front of us. The apartment is clean and has everything you need, it's also very tastefully decorated! First time vacationing in Scottburgh and we will definitely be back! Beautiful beaches!

Seesonnet10 se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback Katya. We are looking forward to hosting you again.

Seesonnet10
Jeanette D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Dit was uitstekend gewees. Nog nooit so lekker gebly nie!

Die plek was pragtig! Alles van die beste. Kombuis was wonderlik toegerus met baie meer as wat mens nodig het! Baie netjies en skoon. Het baie lekker geslaap! Corlea is 'n wonderlike gasvrou! Baie dankie.

Seesonnet10 se terugvoer

Hi Jeanette
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle sommer baie gou weer te sien.
Mooi bly.
Corlea

Seesonnet10
Natali B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natali B

Fantastiese plekkie by die see!

Ons het ons kuier so baie geniet. Die woonstel was baie skoon en netjies, en nuut oorgedoen! Daar was meer as net die gewone geriewe, sal maklik vir baie lank daar kan bly met alles wat voorsien is. Corlea was ook ten alle tye beskikbaar vir enige vrae.

Ria V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Awesome place.

Stunning interior with a beautiful ocean view. What a pleasure to have stayed here. Place have everything you need and more. Stunning.

Seesonnet10 se terugvoer

Hello Ria, I'm so pleased that you had a good stay. Thank you for the lovely message. We hope to see you again soon!

Seesonnet10
Leonie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie G

Baie goeie diens.

Ons het baie lekker gekuier en sal gou weer kom kuier.

Seesonnet10 se terugvoer

Hi Leonie. Dankie vir jou resensie. Julle was wonderlike gaste ten spyte van die water probleme. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly,
Corlea

Seesonnet10
Ruann S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruann S

Great weekend away.

Great facility. The bed in main bed room was extremely hard. It could be a slightly softer bed, but I am splitting hairs. It is a great unit and I will use it again in future.

Seesonnet10 se terugvoer

Hi Ruann and family. Thank you very much for your reference. We are very happy you enjoyed the weekend. Valid point on the bed though. I prefer a firm bed, but when it is time to replace it, we will definitely go down a notch. Hope to see you again soon.
Take care,
Corlea

Seesonnet10
Annarin W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarin W

Dis die beste vakansie plek nog.

Die strand, die verblyf en als was so lekker gewees. Dis loopafstand na die hoofstrand toe, en klipgooi weg van die strand af, jou loop by die hek uit en dan is jy op die strand. Die plek is baie mooi en het alles nodig wat mens nodig het vir vakansie sonder om jou huis saam te sleep soos by baie ander plekke, en die eienaar van die plek is so gaaf en vriendelik en laat jou sommer op die daad baie tuis voel. Ek sal die plek beslis aanbeveel en die volgende kans wat ons kry sal ons weer daar boek vir 'n lekker vakansie.

Seesonnet10 se terugvoer

Beste Annarin.
Baie dankie vir jou wonderlike boodskap.
Dit was 'n absolute plesier om jou en jou gesin daar te hê.
Julle is enige tyd welkom terug.
Mooi bly, Corlea

Seesonnet10
Madeleine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Had a wonderful, relaxing stay.

What a lovely unit, on the beach. The unit do have everything needed for a breakaway to relax at the sea. The unit is highly recommended.

Seesonnet10 se terugvoer

Baie dankie Madeleine. Jou manne was model gaste. Julle is enige tyd welkom.

Seesonnet10
Jan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Netjiese en veilige verblyf, amper op die strand!

Corlia gaan uit haar pad om seker te maak alles loop reg nog vóór jy arriveer. Ons het heerlik ontspan en gebly. Sal beslis weer hier tuisgaan as ons weer díé kant toe kom!

Seesonnet10 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Riaan en familie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Seesonnet10
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg 1, Seesonnet 10, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8932b9d212ce3513baf57a258189e499fb0241660acfc2d5d36cf0622eada1863c416e2035f112c89dd9305ad72b2db8694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 1 Link Road Seesonnet 10 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.275785 30.758779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang