Riverstone Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sureshnee N - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing, relaxing and comfortable. Well worth the price we paid for the weekend.
Ineke J - Jul 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf wat aan al jou behoeftes sal voldoen.
Riverstone Farm se terugvoer
Dankie Ineke, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.
Gregory B - Jul 2023
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Wynand V - Aug 2024
Algehele gradering
Die ligging is baie goed met baie om te doen en te sien in die omgewing.
Sarah B - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing and cosy farm cottage.
Riverstone Farm se terugvoer
Thank you, Sarah, for your lovely review.
We enjoyed having you on the farm and hope you will be back soon.
Taryn C - Jun 2023
Algehele gradering
Relaxing weekend on a beautiful farm.
Lees meerRiverstone Farm se terugvoer
What a wonderful family to host. We did not even know they were on the farm. You are welcome back anytime.
Andrew R - Jun 2023
Algehele gradering
A beautiful location.
Adriana T - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Suzette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam, netjies en rustige veilige omgewing.
Lindy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil, rustige atmosfeer in pragtige natuurskoon.
Riverstone Farm se terugvoer
Was wonderlik om al die atlete te ontmoet en hulle goeie maniere. Dankie dat julle my cottage gelaat het soos julle ingekom het.
Linkie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Riverstone Farm se terugvoer
Was so goed om julle te ontmoet. Dankie vir die skoon cottage na jou vertrek. Hoop ons sien julle weer.
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstaande.
Melanie M - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect overnight or weekend stay.
Gerhard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en eienaars behulpsaam.
At N - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Netjies en vriendelike diens.
Lees meerRiverstone Farm se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves. Baie netjies en vriendelik. Hoop om hom weer te kan verwelkom.
Aruna B - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Paul H - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam ontvang, baie vriendelik en baie netjies.
Riverstone Farm se terugvoer
Baie dankie Paul. Dit was regtig 'n plesier om julle te huisves. Ek hoop om julle weer te sien.
Leigh H - Mei 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Riverstone Farm se terugvoer
Thank you for your good review. On the portal, it says the room shares a bathroom.
Brett H - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful area, comfortable cottage and great hosts. Thank you Hannes and Jill!
Caroline B - Nov 2022
Algehele gradering
It was a pleasant stay. Owners were very accommodating and friendly.
Riverstone Farm se terugvoer
Sorry for your disappoint, but it clearly says Continental breakfast and not English when you book.
Desiree M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie veilig en welkom gevoel.
Stephen C - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful setting. Excellent host.
Allison D - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing
Lesley V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alex D - Mrt 2021
Algehele gradering
Very comfortable, lovely spot!
Robbie S - Jun 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Engela S - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige plaas wegbreek.
Riverstone Farm se terugvoer
Was regtig n voorreg om julle te huisves.
Sien uit na julle volgende besoek.
Kyk mooi na ons baba.
Nicolene L - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig
Melloney V - Des 2020
Algehele gradering
Wow pragtige plek.
Riverstone Farm se terugvoer
Was wonderlik om julle te ontmoet.
Keagan J - Okt 2020
Algehele gradering
Great place for a getaway.
Lynelle W - Feb 2020
Algehele gradering
My stay was lovely. Really enjoyed it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My verblyf was heerlik. Het dit regtig geniet.
Die gashere was verwelkomend en het my tuis laat voel. Hulle het hulp aangebied soos waar om kruideniersware in 'n nabygeleë winkel te kry. Die kamer was skoon en goed gemeubileer. Ek het alles gehad wat ek nodig gehad het en het die kort verblyf baie geniet. Die ligging is wonderlik en het 'n aantal besienswaardighede in die omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riverstone Farm se terugvoer
Dear Lynelle.Thank you for kind words.It was lovely meeting you and Bradley and the rest.
You are always more than welcome.
Lezandré V - Sep 2020
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek weg van die stad.
Pixie V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was n heerlike kuier by Seasons! Ons sien uit om terug te gaan.
Riverstone Farm se terugvoer
Hoop julle het veilig gery en heerlik ontspan.
Magdalena P - Des 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike natuurwegbreek. Die uitsig vanaf die Forest-kamer is fantasies. Ons is wonderlik onthaal en op ons gemak gestel vandat ons daar aangekom het.
Marlene A - Okt 2020
Algehele gradering
Heaven on earth.
Hylton S - Des 2019
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay at Seasons.
Aletta V - Des 2019
Algehele gradering
Nice and tranquil location, was just very hot over December.
Riverstone Farm se terugvoer
Good day Aletta,
Thank you for the input and suggestions. Whilst we really try to make our guests as comfortable as possible we should also keep in mind that it is a B&B which really cater to a bed and breakfast. The value for money Accommodation that we offer includes a fridge with a freezer in the room. Purchasing ice machines in order to supply a guest for a couple of drinks does not justify the expense.
J J S - Des 2019
Algehele gradering
Laat opgedaag (19:00), toe het ons laat gebraai. Maar Hannes was die perfekte gasheer.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seasons-plaas, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang