Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverstone Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sureshnee N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing, relaxing and comfortable. Well worth the price we paid for the weekend. Absolutely loved our weekend. The cottage was comfortable and neat with all amenities that one would need. Also very close to Nelson Mandela Capture Site and Piggly Wiggly, making this the ideal location if you are sightseeing. The farm itself is beautiful and tranquil with 2 cute Jack Russells and some buck. We were left little treats for Women's Day. Thank you for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjiese verblyf wat aan al jou behoeftes sal voldoen. Rudi en Julia het uit hulle pad gegaan om die verblyf vir ons heerlik te maak. Ons kon selfs ons toypom saamneem en ons was juis daar vir my dogter se duathlon kampioenskappe. Hulle het ook geen probleem daarmee gehad dat sy gou kon stort na die duathlon nie. Dit was heerlik stil en rustig op die plaas en ons het lekker kon kuier om ons vuur waarvoor hulle ook hout voorsien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Riverstone Farm
Dankie Ineke, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.

Gregory B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Very enjoyable stay. We were pleasantly surprised at the beautiful setting and lovely clean accomodation. Jill and Hannes were wonderful hosts. The breakfasts were good as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Die ligging is baie goed met baie om te doen en te sien in die omgewing. Ons het die kuier baie geniet. Daar was geen probleme nie en alle interaksies was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarah B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Relaxing and cosy farm cottage. Riverstone Farm is a peaceful retreat. The cottage was homey and cosy but felt modern at the same time. The host is a great host. Our girls loved running around outside and playing with the dogs. The location is great, just 5 minutes from the Piggly Wiggly centre. We would have loved to have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Julia
Riverstone Farm
Thank you, Sarah, for your lovely review. We enjoyed having you on the farm and hope you will be back soon.

Taryn C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Relaxing weekend on a beautiful farm. Hannes and Jill are superb hosts: warm and very kind to my kids. The accommodation was clean and comfortable. The kitchen was equipped with the basics. The farm is beautiful and well-maintained for the kids to run around and search for fallen pecan nuts. The river meanders through the farm and was a treat to see the impala, waterbuck and very friendly donkeys graze. Hannes was very informative about the area and recommended some good spots. The kids are keen to visit again, as are we!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Riverstone Farm
What a wonderful family to host. We did not even know they were on the farm. You are welcome back anytime.

Andrew R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

A beautiful location. The unit was clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie beïndruk. Hannes is 'n gawe gasheer en alles was pynlik netjies, gerieflik, skoon en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie vriendelik en behulpsaam, netjies en rustige veilige omgewing. Baie lekker gebly in 'n natuurskone rustige omgewing. Eienaars is baie hulpvaardig en gasvry en vriendelik. Eenheid was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Stil, rustige atmosfeer in pragtige natuurskoon. Wonderlik ontvangs deur Hannes en eggenoot. Syt selfs saam my tieners gaan naartjies pluk. Netjiese, gesellige kamers en pragtige dekor. Bella, die hond, het lekker saam kids baljaar en het gereeld kom hallo sê. Bella is baie vriendelik en goedgemanierd. Stil en rustige atmosfeer en pragtige ligging. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Riverstone Farm
Was wonderlik om al die atlete te ontmoet en hulle goeie maniere. Dankie dat julle my cottage gelaat het soos julle ingekom het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seasons-plaas, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a8fe0942a33a5fd52f8abd10353d96b97429cc29d23428d47dd685f0458388fd835b7bc15a932b9afaa078f1774b52b0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 Seasons Farm Dargle 3260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.47210295664 30.121751725674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang