Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seasons Golf, Leisure and Spa

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse lodge-kamer
Vanaf R2 670
R2 670 R1 602
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié kamers bied die ideale verblyf vir 'n vinnige wegbreek en is lekker ruim, het baie natuurlike lig, asook 'n moderne aanleg. Daar is 'n privaat stoep, 'n TV, koffiekroeg en lugversorging. Die kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Ontbyt is ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Lodge-kamer
Vanaf R2 670
R2 670 R1 602
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ruim, het lugversorging en spog met baie natuurlike lig, 'n privaat stoep, moderne dekor en is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superieure Villa
Vanaf R3 905
R3 905 R2 343
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villa is ’n moderne eenheid wat oor 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer het elkeen ’n stort of ’n bad of albei. Die kamers is ruim met baie natuurlike lig en 'n moderne aanleg. Dit is ideaal vir ’n gesinswegbreek. Die eenheid beskik oor 'n moderne, oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. Die villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar op ’n dubbelslaapbank.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superior-kamer
Vanaf
Vanaf R2 670
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ruim, het lugversorging, spog met baie natuurlike lig, het 'n privaat stoep en moderne dekor en is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Premium Villa met 'n privaat swembad
Vanaf R4 550
R4 550 R2 730
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelverdiepingvilla het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ’n stort, bad, toilet en ’n wasbak. Daar is ’n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n toonbank en die sitarea het ’n sitkamerstel en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n stoeparea met braaigeriewe, ’n etenstafel en ’n privaat plonspoel. Die villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
2 Bedroom Deluxe Lodge Apartment
Vanaf R4 640
R4 640 R2 784
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir groepsvakansies of groter gesinne. Gaste kan 1 tot 4 kamers met 'n kuierarea bespreek. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer het elkeen ’n stort of ’n bad of albei, en ’n toilet en ’n wasbak. Die kamers is ruim, het baie natuurlike lig, asook 'n moderne aanleg. Elke kamer het 'n privaat stoep, 'n TV, koffiekroeg en lugversorging. Elke kamer lei na die kuierarea. Die eenheid beskik oor 'n moderne, oopplan-kombuis wat met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook ’n oopplan-leefarea en -eetarea. Daar is 'n braai-area buite en 'n vuurput. Dit is die ideale opsie vir vriende wat op soek is na 'n naweekwegbreek of vir groot gesinne.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Executive-kamer
Vanaf
Vanaf R3 170
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ruim, het lugversorging, 'n privaat stoep en moderne dekor. Dit is perfek vir 'n ontspanne wegbreek. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
4 Bedroom Luxury Lodge
Vanaf R7 060
R7 060 R4 236
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse lodge-eenheid is ideaal is vir groepsvakansies of groter gesinne. Gaste kan 1 tot 4 slaapkamers met 'n kuierarea bespreek. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die dubbelbedslaapkamers se en suite-badkamers en die aparte badkamer het elkeen ’n stort of ’n bad of albei, en ’n toilet en ’n wasbak. Die kamers is ruim met baie natuurlike lig en 'n moderne aanleg. Elke kamer het 'n privaat stoep, 'n TV, koffiekroeg en lugversorging. Elke kamer lei na die kuierarea. Die eenheid beskik oor 'n moderne, oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n braai-area buite en 'n vuurput. Dit is die ideale opsie vir vriende wat op soek is na 'n naweekwegbreek of vir groot gesinne.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Soms sal die gebruik van die swembad beperk word as gevolg van waterbeperkings.

Woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 670
R2 670 R1 602
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 116 Hartbeesfontein Plaas 445JQ, Seasons Eco Estate, Ou Rustenburg-pad, 10 km buite Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32d5lD6hi9ixeMenslPpn3KGujwXHMuvgtGcjnge7y0gPXmmpY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 670 nouVanaf R1 602 per nag (plek vir 2) 74 5 1 4 Portion 116 Farm Hartbeesfontein 445JQ Seasons Eco Estate, Old Rustenburg Road 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.701216667409 27.849355711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang