Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seasons of Serenity

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Seasons of Serenity
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johann P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Rus vir die siel.

Perfekte ligging en baie veilig. Mooiste privaat strand voor die huis. Dit is baie veilig daar en kinders kan lekker op die strand speel. Die huis bied alles wat jy sal benodig en die mooiste sonsondergange.

Seasons of Serenity se terugvoer

Hallo Johann,
Dankie vir die lieflike terugvoer. Dis altyd goed om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Die span by Seasons of Serenity
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Jarrod J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrod J

Perfection.

Enjoyed my stay at Seasons of Serenity. The location is stunning! The views are breathtaking. Will definitely be back for another weekend away.

Seasons of Serenity se terugvoer

Hello Jarrod,

Thank you for the lovely review. We hope to see you again very soon. Thank you for being such a pleasant guest.

The Team at Seasons of Serenity
Managed by Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Jonelle E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle E

Pleasant.

Very pleasant stay, had all necessities.

Seasons of Serenity se terugvoer

Thank you so much, Jonelle! We hope to see you again shortly.

The Team at Seasons of Serenity
Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Granville M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville M

Always the best.

The stay was very nice and comfortable. Clean house with everything in place to give you that extra feeling of an excellent breakaway.

Seasons of Serenity se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again very soon.

The Team @ Season of Serenity
Managed by Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Tiaan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan H

Uitstekende verblyf wat alle verwagtinge oortref het.

Baie netjies en modern, baie mooi sonsondergang van die stoep af. Hier is alles wat jy nodig het en nog meer.

Seasons of Serenity se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Die Span.

Seasons of Serenity
Connie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie D

Net soos die naam sê, absolute serenity.

Pragtige, netjiese, rustige plek. Die ligging is uitstekend.

Brett T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

Perfect for a big family. Had a ball.

Views were amazing, open spaces lovely.

Ina B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Nice uitsig en baie veilig.

Awesome huis met alles wat jy nodig het, mooi see-uitsig, lekker naby vir kinders om see toe te stap en te swem. Baie veilige area, kinders het in die aande alleen rondgeloop tot by die ander huis waar ander familie ook gebly het om die draai. Sekuriteit die heeltyd sigbaar in Calypso Beach!

Seasons of Serenity se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. We hope to se eyou again soon.

The Team at Seasons of Serenity.

Seasons of Serenity
Christo G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

Heerlike geriewe. Netjies, maar jammer dat die lugverkoeling buite perke is. Die braairooster kort aandag. Great fasiliteite andersins.

Lugverkoeling teen die tarief behoort deel van die pakket te wees, veral in die somer. Sitkamerstel kan doen met nuwe kussings. Braairooster verg aandag.

Henriette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Gerieflike, moderne kuierhuis.

Ons het ons verblyf geniet in Seasons of Serenity. Die huis is modern en baie gerieflik ingerig. Pragtige uitsigte oor die see. Veilig vir die kinders. 'n Lekker kuierhuis. Die kamers het elkeen sy eie badkamer wat 'n groot pluspunt is. Kamers is eenvoudig, maar baie mooi versier. Hope ingeboude kaste vir die wat langer as een naweek wil bly. Badkamers is elkeen uniek met eie teëls en ontwerp. Kombuis het al die nodige moderne geriewe en is prakties ingerig. Oopplan-sitkamer en -eetkamer, en kombuis en binnebraai was 'n groot pluspunt.

Seasons of Serenity se terugvoer

Hallo Henriette

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete
Die span by Seasons of Serenity
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Eleanor P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor P

Exactly what I needed.

As a family we really enjoyed our stay especially the fact that we were so close to the beach, my grandson was in his element. I would like to suggest though that some outdoor furniture on the balcony would be a great enhancement. A really lovely, very neat house.

Seasons of Serenity se terugvoer

Thank you, Eleanor! We hope to see you again soon and will let the owner have the feedback.

Regards,
The Team @ Seasons of Serenity

Seasons of Serenity
Hetty V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty V

Fantasties.

Baie lekker gekuier. Sal gou weer terug wees. Net een probleem. Ons hou van skoon plekke. Ons het gevind dat die vloere na skoon was nie, maar baie stowwerig. Daar was ook geen mop om die vloere skoon te hou nie. Andersins was dit baie lekker.

Seasons of Serenity se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal seker maak van die vloere vir 'n volgende keer.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die span by Seasons of Serenity.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes.

Seasons of Serenity
Charne R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne R

Uitstekend!

Pragtige, moderne en ruim huis! Ons het baie lekker gebly en as familie saam gekuier. Die leefarea is lekker groot en het 'n pragtige uitsig oor die see. Nie nodig gehad om enige iets saam te bring nie - huis is volledig toegerus. Die bordspeletjies in die kas het ook vir lekker opwinding en pret gesorg. Loopafstand van die strand. Beslis ons eerste keuse wanneer ons weer Langebaan toe kom!

Seasons of Serenity se terugvoer

Baie dankie Charne.

Ons hoop om julle binnekort te sien.

Die Span by Seasons of Serenity
Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Nicole D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Outstanding.

Accommodation is great however the air-cons are an absolute must for guests as well and should not be for the owners use only. The top entertainment area gets incredibly hot and uncomfortable in the afternoon.

Vanaf
Vanaf R4 726
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 726
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ithaki-keeromstraat 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94bfca8f86e9de50b23a40fa34a05e19b2db68b65491417cd81e4306674a9b629eacc83e8fae5af633110a7e5b88e2acbb2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 726 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 4 Ithaki Close Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.05892915726 18.043055712303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang