Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seasons of Serenity

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ithaki-keeromstraat 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 637 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seasons of Serenity is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Calypso Beach, Langebaan. Dié selfsorghuis is ideaal vir 8 mense wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek naby die strand en ander besienswaardighede.

Die huis is smaakvol versier en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-beddens en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort en 'n bad, of net 'n stort, 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die woonkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met die DStv-hotelpakket wat sekere kanale insluit. Die oopplan-area het 'n ingeboude braaiplek en lei na 'n patio met 'n uitsig oor die see.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar. Seasons of Serenity is minder as 5 minute se stap van die strand af. Die restaurante, winkels, Mykonos Casino en ander besienswaardighede is minder as 10 minute se ry van die huis af.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Grant W
Saam met vriende
5.0
Just wonderful. Stunning accommodation with a spectacular view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johann P
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel. Perfekte ligging en baie veilig. Mooiste privaat strand voor die huis. Dit is baie veilig daar en kinders kan lekker op die strand s...
Sien meer
Jun 2024
Jarrod J
5.0
Perfection. Enjoyed my stay at Seasons of Serenity. The location is stunning! The views are breathtaking. Will definitely be back for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Jonelle E
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant. Very pleasant stay, had all necessities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Granville M
Saam met vriende
5.0
Always the best. The stay was very nice and comfortable. Clean house with everything in place to give you that extra feeling of an exce...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 353

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ithaki-keeromstraat 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seasons of Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 637
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 637
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ithaki-keeromstraat 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94bfca8f86e9de50b23a40fa34a05e19b2db68b65491417cd81e4306674a9b629eacc83e8fae5af633110a7e5b88e2acbb2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 637 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 4 Ithaki Close Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.05892915726 18.043055712303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang