Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaspray B105

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, SeaSpray, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 070 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Spray B105 is 'ntweeslaapkamerwoonstel in die rustige Bloubergstrand-area van Kaapstad.

Die hoofslaapkamer is het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Die moderne badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir hul stroomplatforms gebruik.

'n Omsetter verseker ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag.

Die woonstel is 'n entjie van die strand af en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike verhitte swembad. Daar is 2 veilige parkeerplekke beskikbaar.

Hierdie woonstel is ideaal vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek, maar tog naby genoeg aan die middestad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wl A
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, gerieflik en aanbevelend vir familie wegbreek. Baie gerieflik en uitstekende uitsig oor die see, Robbeneiland en Tafelberg.
Jan 2025
Vicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Die swemgeriewe en nuwe vriend by die braai is een amazing vakansie. One of the most prominent places to stay in Cape Town, benefiting ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ronel L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly en die see en ou Tafelberg terdee geniet.
Mrt 2024
San L
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon, netjiese en veilige verblyf. Baie lekker gebly. Dankie.
Sep 2024
Ettiene V
4.0
Het dit baie geniet. Ja, dit was 'n uitstekende ligging.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marinerylaan, SeaSpray, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaspray B105 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, SeaSpray, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA228d283363247683226c8a27a9750ef3d26a21c1e2a32a491b50c17c30a110f1bc8907dfda7bd41f5ddc46aa057755aa5a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Marine Drive SeaSpray 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.825626971532 18.479339182377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang