Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaspray Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 153 resensies vir Seaspray Cabins
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alex W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W

Awesome!

Baie lekker gebly. Dit is so rustig gewees, lieflike swembad en entertainment area. Skoon en netjies, stapafstand na die strand en veilig met wagte op uitkykpunte om jou veilig te hou. Barbara en haar man is dierbare mense en baie behulpsaam. Ek sal weer daar gaan bly! Baie dankie!

Olivia A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A

Awesome.

We had such a lovely time. The place is clean and the host is very friendly. The kids had more than enough to keep them entertained. Will definitely go back.

Maureen L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen L

Wonderlik.

Dit was baie baie lekker. Die oom en tannie is baie vriendelik en help graag. Mag die Here hulle seen.

Diane P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane P

Great place to stay. The owners were very friendly and helpful.

Enjoyed my stay. Loved the fact that they have activities for young adults as well, like the game room, pool, and beach within walking distance from the cabins.

Gerda E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E

Lekker, net jammer die see was vuil van al die water wat ingekom het van die lagoon.

Dit was baie lekker. Sal weer gaan.

Quintion T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintion T

Ongelooflik lekker.

Ongelooflik lekker. Ons het ons tyd by Seaspray baie geniet. Die eienaars is baie vriendelik en huiwer nie om te help nie. Een van ons lekkerste vakansies in jare. Ek beveel Seaspray aan vir almal, en hulle is dierevriendelik ook.

Louw B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw B

Baie gasvry.

Baie aangenaam en gerieflik.

Manuel L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel L

Tranquil Seaspray Cabin: clean, serene, highly recommended.

Seaspray Cabins is 'n rustige en skoon oornagplek wat ek met 'n geruste hart aanbeveel vir ander reisigers. Die kajuit bied 'n aangename verblyfervaring met 'n besonderse klem op stilte en netheid. Die kajuit se ligging bied 'n idilliese atmosfeer, weg van die geraas van die stad. Dit is 'n ware oase van rus. Dit is 'n perfekte plek vir diegene wat 'n wegbreek soek van die alledaagse gejaag. Een van die kenmerke wat uitstaan, is die beddegoed wat vars is en die badkamer is goed toegerus met skoon handdoeke. Ek sou Seaspray Cabin sonder twyfel aanbeveel vir ander reisigers wat op soek is na 'n stil, skoon, en idilliese verblyfervaring.

Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Sal beslis weer kom.

Fantasties. Privaat. Alles wat nodig is. Bekostigbaar.

Caslynn J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caslynn J

Peaceful, beautiful place. We will be going back.

Our kids didn't want to go home. Thank you for the privacy you gave us and the awesome hospitality.

Brenn T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenn T

Peacefull and quite.

Barbara welcomed us, showed us to our Cabin and explained how to access the beach. Security on the Walkway bridges and on the beach. Felt very safe. Shopping centres and restaurants are all within driving distance. The Peace and sound of the Birds were excellent.

Chantel W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel W

Fantasties.

Baie rustig en stil. Van dag 1 af het ons tuis gevoel. Regtig waarde vir geld. Baie dankie.

Dawie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F

Uitstekende waarde vir geld. Die eienaar het uit sy pad gegaan om my as 'n motorfiets-reisiger te help. Ek gaan beslis in die toekoms weer daar bly.

Pragtige oord tussen die bome, naby die strand en al die huise is baie privaat. Het 'n regte Suidkus vakansie-oord atmosfeer.

Christene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene V

The unit was verry clean, friendly welcome and private.

It is nice place for a short break.

Sibongile Edith N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile Edith N

It was really nice, the scenery is absolutely beautiful.

The place is really beautiful, private and the back gate that opens to the beach is my absolute favorite. I loved how kind and soft the owner is, really helped me with bath soap when I needed to refresh after my bag was left by the airline in Johannesburg. She is an absolute breath of fresh air and so accommodating, I loved every minute of it.

Helen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S

We enjoyed our stay - accommodation was comfortable.

The only issue I had was that the heat was unbearable and the cabin was extremely hot - the fans were a God send but I feel there needs to be another fan upstairs for the hot summer months as the two double-storey cabins are in the sun all day. An aircon would also be welcome! But other than this we loved the accommodation and we enjoyed our stay with our doggies.

Anita N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita N

Peaceful and tranquil place to stay.

Will definitely stay here again! Next time we will bring the cat home with us.

Zandile S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile S

It was really nice.

It accommodated everyone including the children.

Dion J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion J

Love the stay there.

Good stay. Love it, it's what we wanted.

Llewelyn S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Llewelyn S

Excellent.

Seaspray Cabins is situated very close to the beach. We were greeted warm-heartedly by the owners upon arrival. We really enjoyed our stay and would recommend anyone to stay at the Seaspray Cabins!

Phiwayinkosi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phiwayinkosi D

It is wonderful place,very tidy,safe and quiet.

Shops and restaurants very close.

Antoinette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Stil en rustig.

Die cabins het alles voorsien wat nodig was. Die hond en katjie wat op die perseel bly, is oulik. Ons het die stappie strand toe geniet en mens voel baie veilig. Dit is heerlik by Seaspray Cabins.

Vuyokazi Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi Z

Was a pleasure.

Quiet place, and enjoyable.

Antonie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie L

Baie lekker rustig, gemaklik en mooi.

Baie sentraal geleƫ. Met alles wat nodig is en goeie diens.

Christa L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L

Heerlik gekuier met sekuriteit op die strand wat slegs 'n paar tree weg is. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Baie oulike omgewing, beste is sekuriteit op die strand. Strand word elke dag skoongemaak. Heerlike mark by Illovo Kweekery oor naweke met restaurant by kweekery wat heerlike etes aanbied. Het vroeg Saterdagoggend die Springbokke se wedstryd by die Kweekery se restaurant gekyk met baie goeie vibe.

Fanie F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie F

Lekker gekuier. Goeie waarde vir geld. Bekostigbaar.

Die plek was skoon en netjies. Die opsigter/personeel was vriendelik en behulpsaam.

Victoria N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria N

Lieflik, rustig en onspannend.

Het baie lekker gebly. Strand lekker naby.

Manie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D

Goed geleƫ. Naby strand. Stil en veilig.

Baie goeie diens en waarde. Vriendelike ontvangs gehad. Sal dit weer besoek.

Margaret V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

It was a pleasure to be at Seaspray Cabins.

No problems at all. On the contrary.

Jeandre K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre K

Baie netjies en veilig. Goeie mense.

Hulle het ons welkom laat voel en alles was reg vir ons sal beslis weer besoek.

Errol K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol K

It was very relaxing and quiet.

Barbra and Colin were very friendly and helpful and made the stay comfortable. We spent 10 nights there. Will highly recommend them.

Nicolaas R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas R

Genot van rus.

Ek sal hul vir enige iemand aanbeveel. Ons het lekker gerus na 'n bedrywige tyd. Vir beter gasvryheid kan mens nie vra nie. Dis naby die see, baie privaat en het spesiale tyd saam met my gesin spandeer sonder enige steuring.

Corlia P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia P

Het heerlik lekker gekuier en die mense was baie vriendelik.

Het heerlik gekuier.

Cecilia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Beste vakansie in 'n lang ruk.

Pragtige rustige plekkie met die mooiste tuine en swembad, see is klipgooi. Die Log Cabin was met als wat ons nodig gehad het toegerus en almal was so vriendelik. Oulike game kamer met 'n mooi see-uitsig. Eienaar het ons baie welkom laat voel. Ons sien julle beslis volgende jaar die selfde tyd. Baie dankie.

Magda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Baie netjiese verblyf. Al die basiese tariewe is beskikbaar en die strand in loopafstand. Dit was baie lekker om ons klein hondjie saam te neem.

Winkels en strand is binne loopafstand. Baie rustig en veilig. Ons het dit baie geniet.

Monica S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Love the place.

Will definitely go there again. Close to the beach, entertainment area and you can just relax and enjoy the quietness.

Bianca P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

It was the most pleasant stay.

Love the safety and there's sufficient parking. Every cabin had a braai area and the owners were kind enough to lend us their skottel to braai at the pool and invite other guests over for the day.

Meshack N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meshack N

Peacefully quite place.

Cabins well equipped, big space, well cleaned cabin. well secured yard. Walk 2 min to the lovely beach. We enjoyed our stays well.

Johann T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T

Baie skoon, personeel baie aangenaam.

Sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan uitspan. Swembad baie skoon en hele perseel netjies.

Alta C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alta C

Gemaklik.

Die see-uitsig is gedeeltelik. Kothuis was skoon en netjies. Verblyf gerieflik. Strand is loopafstand. Pragtige, skoon swembad en speletjieskamer.

Deon N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Just what I was looking for in terms of a quiet location and a pet friendly venue.

It was well located with regards to. the beach. A 5min walk only and there was always a security presence at the pedestrian bridge and you felt safe on the beach. Seaspray Cabins offered a relaxing setting without the hustle and bustle of large venues. Rates were fair. The only challenge was the heat and humidity and a single fan in the cabin did not do the job. No WiFi available so you have to cater for your own.

Brenda J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda J

Affordable.

This is our 4th time at Sea Spray Cabins. Barbara and Colin make us feel so welcome. It is so lovely that I can bring our little doggie with. Completely closed in and safe for the little ones. The cottage is clean and comfortable. Will definitely be back. The beach is close by and safe. Thanks for having us.

Seaspray Cabins se terugvoer

Thank you, Brenda. Its a pleasure having you stay with us. Hope to see you again. Keep well.
Regards,
Barbara

Seaspray Cabins
Bongani M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongani M

It was really amazing we definitely going to come back.

A very welcoming place.

Tessa J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa J

Baie lekker gebly behalwe vir die weer.

Stel voor dat hulle vir mense wat langer as 'n week aanbly skoon beddegoed voorsien. Tussen die hoofslaapkamer en die ander kamer in die kothuis dalk net 'n gordyn hang vir bietjie meer privaatheid.

Kobus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Dit was 'n lekker, aangename week van rus. Geniet altyd om daar te kuier vir my jaarlikse wegbreek na die kus. Dit is 'n regte juweel van 'n plekkie.

Enige tyd en altyd gaan ek daar kuier.

Thandiwe N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe N

Racially discriminated.

Upon arrival we were told they don't accommodate Black people, we are too loud, told him it should have been communicated prior, he advised he can give us a refund since we were desperate we had to accept the treatment.

Melanie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie T

Die huisies is baie warm, net 1 lendelam waaier, geen waaier in kamer.

Matrasse is gedaan. Verder was dit skoon en netjies.

Audrey M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey M

Fun, clean, relaxing.

We loved the easy access to the beach and the friendliness on arrival and during our stay.

Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Good.

We had a good experience and a great stay, the only problem was the monkeys and the shower but other than that we recommend Seaspray Cabins we and our pets had a really great time.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Nicolene W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W

Baie gemaklik en rustig.

Ons het ons vakansie baie geniet en gaan sommer vroeg bespreek vir volgende jaar. Die area is baie skoon en netjies en veilig. Die huisies is baie mooi ingerig en gemaklik.

Etrese D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrese D

Eienaars is baie behulpsaam en baie vriendelik.

Fantastiese vakansie, sal definitief weer wil gaan. Baie skoon swembad, plek is netjies, en 'n pragtige uitsig vanaf die dek. Privaat en rustig. 'n Versteekte juweel aan die suidkus. Beveel beslis aan! 'n Wonderlike ervaring!

Wayne M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Relaxing

Enjoyable and peaceful.

Zander L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander L

Beste vakansieplek ooit!

Eerste keer wat ons daar was en dit was vir ons honeymoon. Hulle het ons verwelkom en gegroet met vriendelikheid, die stilte en rustigheid was net wat ons nodig gehad het. Sien uit na 'n volgende keer, sal hulle aan enige iemand wat vra aanbeveel.

Brenda J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda J

Just a peaceful setting, close to beach, doggie friendly and Barbara is a star.

Very private, Barbara booked us into another cabin as we had a friend coming and the other unit had a sleeper couch. Her friendliness and willingness to help was superb.

Christo B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Nice quiet accommodation, excellent place to stay with your pets.

Great location, close to everything you will need.

Jannie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Great, affordable, friendly and close to the sea.

We really had a great stay. Thanks, Colin and Barbara you guys were great hosts. The cottage was clean and tidy, the beds were extremely comfortable. It is pet friendly and we enjoyed the sound of the ocean, next time I will get the log cabin and stay a bit longer than 3 nights. I would strongly recommend it to anyone on a budget or looking for affordable accommodation close to the sea. Until next time.

Johan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Vriendelik ontvang baie netjies en veiling houthuis iets besonders.

Was op soek na iets anders en het dit by Seaspray Cabins gekry. Baie lekker gekuier, braaiplek sommer by jou en lekker swembad. Sal vir seker weer daar bly en ook aanbeveel.

Cindy D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Relaxed environment, good maintenance and we thoroughly enjoyed our stay.

Not too far from the beach and shopping centres.

Melanie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Our stay was very pleasant and relaxing

If you require some peace and quiet, this is definitely a place to visit. The owners were very pleasant and helpful.

Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie rustig en ontspanne atmosfeer.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Huisie was ten volle toegerus. Selfs ons hondekinders het dit geniet.

Ignatius V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V

Stayed for a week at Seaspray Cabins.

Stay was very pleasant. Walking to the beach is not so far. Walking over walkway at old train station. Worth spending the time there when you just want to relax. Will book there again in future.

Gavin W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W

Great.

All ok, will stay there again. But possible in top units with sea view.

Lynn-marie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn-marie G

Sal definitief weer daar bly.

Awesome plekkie. Hartlik ontvang. Net jammer nie 'n see-uitsig nie.

Anthea J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea J

The cabin was neat and clean and we enjoyed our stay. Thank you! Would recommend.

Good value for money.

Gina S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina S

Peaceful. Braai facility. Private. Walking distance to the beach.

Close to shops and beach.

Lavinia S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lavinia S

Goed.

Baie dankie, was lekker om daar te bly.

Pregasen P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pregasen P

It was awesome, really enjoyed the stay.

I would book at Seaspray again and will definitely recommend to family and friends, its a lovey cosy getaway place.

Basie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie R

Baie rustig, by see, net jammer vir die load shedding in die aand.

Lekker gebly, die eienaar het die mense die laaste aand gou stil gemaak wat musiekgeraas gemaak het. Sal weer kuier.

Tony S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony S

Very nice.

Nice and clean. Very tranquil setting and friendly hosts.

Rita D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita D

Waaier doen nie veel nie.

Televisie net Openview, met ander woorde geen program wat ons in die aand kon kyk nie. Lekker gebly behalwe vir bogenoemde.

Pauline S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline S

Forgettable.

Die bed moet vervang word, Uiters ongemaklik wanneer 2 mense daarop slaap. Kothuis nie daagliks skoongemaak nie. Kombuis se eetgerei en potte en panne moet vervang word.

Werner V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Fantasties.

Almal was vriendelik en baie behulpsaam.

Nico K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nico K

Unpleasant.

Bed very uncomfortable. Drainage block up, owners took long to fix it.

Beatrix K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K

Heerlike ruskansie!

Dit was baie lekker. Dit was netjies en skoon. Ons sal beslis weer gaan!

Carolinda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolinda B

Super helpful hosts who helped me with my luggage etc. but we're absolutely respectful of privacy. My cabin was awesome, with the most comfortable bed ever! Added bonus - I never realised that there was a gate leading across a railway bridge to the beach. Everything was great - cosy and comfortable - a home away from home. Will definitely be back, thank you for an awesome stay ????

A true gem which is so affordable, I could not find fault with anything, and my fur babies loved it as well. Best of all, my cabin was so private, like I was in my own tropical haven. Thank you - I will most certainly be back! My cabin was awesome, with the most comfortable bed ever! Added bonus - I never realized that there was a gate leading across a railway bridge to the beach. Everything was great - cozy and comfortable - a home away from home. Will definitely be back, thank you for an awesome stay!

Nadine M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

The best holiday accommodation ever.

This is the most amazing and cosy place I have ever stayed, everything you need is available, fully catered cabin, individual braai areas per cabin, swimming pool, pool table, games room, and walking distance to the beach. And my fur child was able to join us on this amazing holiday. I will definitely be back.

Isabel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Die lekkerste en rustigste plekkie.

Skoon en baie netjiese cabins. Loopafstand van die strand en naby verskillende strande. Rustige, aangename area en die eienaars is behulpsaam en vriendelik. Was ongelooflike lekker vakansie.

Chanal P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanal P

I loved the quietness of the area. Close to the sea. It was perfect.

The one thing I would have liked is if the laundry was working as advertised.

Madeleine B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Baie aangenaam.

Ons het die paar dae by Seaspray Cabins baie geniet en waardeer dat ons klein hondjie kon saamgaan en veilig was.

Danie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Lekker.

Goed geleƫ, lekker privaat en vriendelike mense.

Hendrehet Stone S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrehet Stone S

Rustig, privaat, naby die see, baie netjies.

Behalwe vir die een groot spinnekop wat ons in die kinders se kamer gekry het, was dit 'n baie lekker kuiertjie by Seaspray. Die cabin was mooi netjies en skoon, dit is lekker loopafstand van die see af en die kinders het dit baie geniet. Die kliƫntediens is uitstekend, baie dankie Seaspray vir 'n onvergeetlike week by julle. Ek sal beslis weer by julle gaan vakansie hou.

Gert V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie lekker en rustig. Sal vir seker weer bespreek.

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Waarde vir geld en alles wat mens nodig het.

Rene S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Pleasant, neat and clean.

We absolutely loved Seaspray and would definitely go again. Lovely wooden cabins.

Lenke K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenke K

Rustig, gemaklik, waarde vir geld

Dit is stil, skoon, goed onderhoud en was ideaal vir ons besige 1 jarige dogtertjie wat na hartelus kon speel en rondloop. Sal beslis met gemaak weer hier bespreek.

Jonno Swift S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonno Swift S

Very relaxing and easy

Barbara and Collin received us very kindly after chekc in hours due to bad traffic from Johannesburg. Barbara arrange a pet friendly cabin in advance for us so we could take our doggies with us. The beach is quiet and clean and only a short walk from the cabin. Seaspray will see us again soon. Clean quiet and friendly.

Joey C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey C

Heerlik gerus.

Heerlike plekkie as jy stilte en rus vir jou siel soek. Strand loopafstand (oor treinspoorbrug, sal nie vrou alleen daar stap). Verder moet jy oral ry waar jy wil wees, bv. vir wegneemetes ens. Pragtige natuurskoon en baie hulpvaardige bestuur. Het uit hul pad gegaan om ons behulpsaam te wees. Ek sal dit beslis aanbeveel vir naweekwegbreek, familie reunies. Sal 2 keer dink vir lang vakansie.

Renee C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renee C

Rustige omgewing, uitgerus en weer lus vir die lewe.

Skoon en netjiese eenheid. Toegerus met alles wat nodig is.

Annah M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah M

Efficient, warm friendly and excellent service - best holiday stay ever.

More than a 5 star stay. Very accommodating and they are ready to do everything possible to make one's stay as comfortable as possible. Super efficient in the service to guests. Loved the experience.

Manie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie J

Rustige plekkie om weg te breek.

Baie vriendelik ontvang. Het een of twee klein probleempies gehad, maar John het elke keer onmiddellik aandag geskenk en als uitsorteer. Lekker by swembad ontspan en die pool tafel geniet. Maklik om by strand uit te kom.

Casper V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Friendly, helpful hosts enjoyed our stay.

Would recommend, very conveniently situated and close to beach.

Steven V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Baie netjies, vriendelik, veilig en gepas vir ons gesin gewees.

Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Cabins was eenvoudig en netjies binne. Lekker braai area. Naby die strand, voel bietjie onveilig. Sowat 10 km van Amanzimtoti af. Sal dit aanbeveel vir enige gesin wat bekostigbare verblyf soek.

Johan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustig en baie lekker.

Sal enige tyd Seaspray Cabins aanbeveel, mense is vriendelik, plek is netjies, die huisies is lekker ingerig met alles wat jy nodig het, ons het die paar aande daar geniet, pool gespeel, my kind het geswem en rustig geslaap. Ek wens ek het sulke lekker kussings en bed gehad. Ek sal regtig die plek aanbeveel. Probeer die plek gerus, jy sal nie spyt wees nie.

Jaco N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Puik.

Vriendelik mense en lieflike plekkie.

Celeste P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

Die Tuin van Eden.

Vriendelike, behulpsame mense. Lekker gebly en geniet. Wonderlike, gemaklike verblyf. Ons het die privaatheid en stilte baie geniet. Dankie Barbara dat jy bereid was om ons vroeƫr te help met ons verblyf.

Peter H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

'n Wonderlike plekkie om af te pak.

Seaspray Cabins sal ek hoogs aanbeveel. Wonderlike plek en vriendelike diens. Sal beslis weer daar 'n draai maak. Eienaars is oulike mense.

Sindisiwe M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindisiwe M

Absolutely amazing.

The host is absolutely amazing, cabin was well kept and clean. Provided all facilities mentioned on the website. Will definitely be going there again.

Ina D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Fantasties.

Dis werklik 'n wonderlike plek, rustig, netjies en baie vriendelike personeel. Net die wasgeriewe werk nie.

Pieter D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie lekker en rustig en naby die see.

Ek sal vir seker weer daar vakansie hou, dis veilig, stapafstand van die strand af. Lekker rustig en privaat. Alles wat mens nodig het om te rus.

Monica V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V

Lekker rustig en ontspannend.

Die plek waar jy kan ontlaai en weer uitgerus terugkeer na jou huis. Ongelukkig geen see-uitsig nie.

Philip V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Very good.

I like the place and it's very nice to stay there. I would recommend it to anyone. Very nice place.

Sadeekah P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeekah P

Awesome!

Great place. Quiet. Friendly service. Lovely Scenery.

Odile V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odile V

Rustige, knus plekkie en kon my Pa en sy hondjie daagliks soontoe vat om by ons te kuier, aangesien hy in die omgewing woonagtig is en hul hondjies toelaat.

Skoon, netjies en rustig, kan die branders hoor, binne loopafstand van die strand en 'n kafee.

Thandiwe N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe N

Value for money.

The place is great, but was disappointed though because the pool was so green and we could not use it. I was specific when booking that I need a place with a pool since the beach is not a stone throw away. Please try to keep your pool clean, especially when you're expecting guests.

Hannes S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Gemaklik en perfek vir die vinnige oornag of verlengde tydperk.

Die regte blyplek vir enige reisiger. Groot afdraande so 'n Venter gaan jou motor onder hou.

Andries J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries J

Baie lekker gebly, oorgenoeg spasie en ruimte.

Baie gerieflik en naby aan die strand geleƫ en winkels is nie te ver van Seaspray Cabins af nie. Sal 'n onderdakbraai aanbeveel, vir die reƫnerige tye. Wou die Sondag vleis braai, maar kon nie as gevolg van die weertoestande. Verder was ek baie tevrede met my verblyf by Seaspray Cabins.

Jaco H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Was baie lekker, kort net plek om klere te was en droog te maak.

Skoon en netjies plek was dadelik beskikbaar al was ons bietjie vroeg gewees. Kort net plek om klere te was en droog te maak. Hulle kan ook daarna kyk om waaiers of aircon by die games room te sit en dalk beter TV vir mense wat wil sport kyk.

Nompumelelo D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo D

Pleased with the place, my hubby and I enjoyed ourselves especially on the beach.

Will definitely come back. I was surprised by their gas geyser, but cost wise must have saved them much. Peaceful enough to rest. We were startled at first by noise of the passing train, but then we got used to it.

David D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David D

Was baie lekker en baie rustig.

Alles was baie lekker die kamer was skoon (het net 'n reuk gehad so asof daar 'n kat was), maar ander diens was uitstekend en almal is baie vriendelik.

Jannie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P

Lekker. Privaat.

Nie rolstoel vriendelik nie. Geen hulp met bagasie nie. Geen verwelkoming nie.

Bernadine M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadine M

Lieflike omgewing.

Niks so lekker om wakker te word en die see te hoor. Heerlike vroeg oggend stap op die strand wat totaal privaat is.

Jenny K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny K

Comfortable but lacking a few things.

The place is rustic and comfortable and the staff are helpful and pleasant but just a few small things would be great. All units should have basic cleaning materials like dish washing liquid and all-purpose cleaner. A box of matches would also be nice. Would also be nice to have some info on the surrounding attractions etc.

Herman C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman C

Ideale ligging. Geen kliƫntediens. Swak bestuur.

Geen verwelkoming met verduideliking van geriewe ens. Baie duidelik aan ons gestel dat dit 'n selfsorgeenheid is en dat ons niks meer kan verwag vir die tarief wat betaal word nie.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle E

Die rumoerige gaste is nie aangespreek nie. Ek voel as omstandighede buite hul beheer 'n groot probleem veroorsaak, moet ek my geld terugkry vir die rusverstoring wat ek moes verdra.

Ek glo dit kan 'n heerlike blyplek wees, maar in my geval was die rumoerige gaste 'n groot probleem wat nie voldoende aangespreek en hanteer is nie.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tertia G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tertia G

Meubels val uit mekaar uit.

Die plek is baie mooi en rustig, maar die area is dood en die eienaar was mislik. Ons het eers die verkeerde wooneenheid gekry en moes vra vir die regte een. Die meubels val uit mekaar uit en daar is baie miere wat die kombuis ens. oorvat. Sal beslis nie weer terug gaan soontoe nie.

Seaspray Cabins se terugvoer

Dear Tertia,

Thank you for your review. I am so sorry that you were not happy here.

We did explain that we had prepared Cabin 4 for you as we felt it was a nicer cabin and more suitable for a honeymoon couple. You insisted on Cabin 2 as you said you could not sit on a chair to watch TV - you needed a sleeper couch to lie on to watch TV. We also explained that the sleeper couch was intended for a young child and not for 2 adults. This is why it broke. The other furniture is definitely not falling to pieces as you have said.

Thank you for bringing the problem with ants to my attention - I will certainly check on that.

Unfortunately, I can do nothing about the area. It is "out of season" so it will be pretty quiet everywhere. We are only 10 km from Amanzimtoti, which has many facilities for holidaymakers and only 30 km from Durban.

Regards,
Barbara

Seaspray Cabins
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Philip K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Baie goeie en vriendelike diens.

Baie skoon en netjiese plek, baie goeie diens, sal die plek aanbeveel.

Sandrea A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrea A

Ontspanning.

Dit was baie lekker, veilig en sal weer teruggaan.

Elisje M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisje M

Dit was voortreflik.

Die ontvangs was baie goed. Veilige parkering. Plek netjies. Mense vriendelik. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Eugene L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Uitstekende waarde vir geld.

Wonderlike plekkie met goeie ligging, sal beslis enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Retha M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Heerlik, 'n welverdiende rus.

Ons het heerlik gekuier en lekker uitgerus. Die houthuisies is pragtig en met die nodige toegerus. Ons het sommer strand toe gestap en baie veilig gevoel. Dankie aan Collin en sy vriendelike personeel.

Bruce W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce W

Heerlik.

Dankie vir die lekker bestemming. Dit was net wat die familie nodig gehad het om te ontspan en te herlaai.

Petro V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Vakansie saam met vriende.

Ontvangs was vriendelik en flink. Akkommodasie was skoon en gerieflik. Ekstra aktiwiteite beskikbaar op perseel (pooltafel, swembad). Gerieflik naby aan strand. Kan beslis aanbeveel word.

Glen C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen C

Seaspray is tops.

Het baie lekker gekuier en gebly daar. Goeie diens gekry van hulle af, sal enige tyd teruggaan na hulle.

Sithembile C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembile C

Fabulous.

Lovely place with great view .

Hannes S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Dit was 'n heerlike vakansie en het lekker gerus.

Ons het dit baie geniet. Sal die plek beslis aanbeveel en weer besoek. Een versoek - 'n klein kluisie in die kamer se kas om jou persoonlike goed toe te sluit as jy strand toe gaan of bietjie gaan stap.

Werner K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Lekker rustig.

Regtig 'n pragtige plek om te gaan vakansie hou.

George A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George A

Heerlik.

Veilig gevoel. Almal was gaaf. Dit word net te vroeg donker.

Fritz E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz E

Skoon, vriendelik.

Wonderlik gebly, pragtige mense en baie behulpsaam.

Frk V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frk V

Baie lekker.

Waarde vir geld was baie lekker, sal beslis dit aanbeveel.

Anthony J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony J

Baie mooi.

Dit was baie lekker, hulle kan net werk om die TV te kry om te werk, maar verder was dit magic .

Jaco D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Lekker ontspan en baie rustig.

Diens was baie goed en die mense was baie hulpvaardig.

Jean S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Heerlik.

Dit is 'n baie lekker plek om by te bly, jy kan ook die branders in die aand hoor.

Bm D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bm D

Rustig, gesellig, privaat en netjiese houthuisies na aan die strand.

Moes so na as moontlik aan Durban blyplek kry teen 'n billike prys. Is nie spyt oor ons keuse nie. Colin het ons op die nipper tegemoetgekom met 'n wysiging op ons bespreking (van twee na drie persone) wat ons opreg waardeer. Ons is vriendelik ontvang en was in ons noppies met die houthuisie. Alles wat nodig is, is daar in elke plekkie en vir aankope is daar verskeie sentrums sommer baie naby. Heerlike kuierplekkie by die braai. Aanloklike silwerskoon swembad en baie netjiese tuine. Net 'n hanetree tot op die lieflike oop strand waar ons ure gestap en geswem het. Sal weer daar draai en die plekkie beslis aanbeveel.

Johan G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Rustige atmosfeer.

Baie rustig en waarde vir geld.

Kobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Dit was lekker.

Die verblyf is aangenaam en die diens is vriendelik. Verkies lugversorging, maar waaier het die ding gedoen. Die parkering is bietjie ver van die bly plek af, dus dra jy jou bagasie ver alhoewel daar trollies is. Andersins kan ek nie kla nie. Sal weer daar gaan bly.

Tshepo N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo N

The plays was clean and comfortable.

Coffee will be good especially first morning.

Kobus K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Baie netjies en goed toegerus.

Ons het heerlik gebly by Seaspray Cabins. Die plek is netjies en goed toegerus. Die personeel was ten alle tye vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Isak Johannes D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isak Johannes D

Aangenaam verras.

Was baie nice verblyf. Privaat en netjies.

Corne S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne S

Skoon en netjies.

Het lekker gebly.

Reghart C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Reghart C

Not too bad for the price paid.

Booked cabin 3, was placed in cabin 1. Cockroach problem (dead and alive cockroaches found in the cabin). Would have liked if the cabin was cleaned properly after previous guests. The beach is not far away, not to sure if it is safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie te sleg vir die prys wat betaal is nie.

Gekoopte kajuit 3, is in kajuit geplaas. 1. Kakkerlak probleem (dood en lewendige kakkerlakke in die kajuit). Sou graag wou hĆŖ dat die kajuit behoorlik skoongemaak is na vorige gaste. Die strand is nie ver weg nie, nie seker of dit veilig is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Seaspray Cabins se terugvoer

Hi Reghart,

Thank you for your review.
I can assure you that each cabin is cleaned and fresh linen put on before new guests arrive, but I will definitely investigate your claims. I regret that you did not approach me when you were here so that I could have remedied any problems immediately.

Regards,
Barbara

Seaspray Cabins
Ockie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie S

Dit was baie gerieflik en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Baie netjies, gerieflik met alles wat mens kan benodig.

Nicole N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N

It's just an amazing place for a vacation any time of the year.

It's just beautiful and cosy. The ocean is just a walk away and if you feel for a swim any part of the day there's a pool to dive into. Absolutely beautiful place. I would definitely go back again.

Shani B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani B

Die was een van die lekkerste vakansies ooit. Reg by die see. Dit was awesome en will terug gaan so gou as moontlik.

Die huisie was so mooi en was baie spasie. Regte waarde vir geld. Ons was ook reg op die strand. Was regtig een van die vakansies wat ons weer sal doen. Ons het al n paar mense aan bewys na Seaspray toe en hulle is ook opgewonde oor die plek. Ek sal hulle regtig 'n 10 uit 10 gee. Baie dankie.

Charnelle B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle B

Baie gemaklik en goed versorg.

Ons het beslis 'n fantastiese vakansie gehad te danke aan Seaspray. Dit was perfek vir ons.

Robert S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

So lekker gebly.

Kan beslis aanbeveel. So lekker gebly. Skoon en netjies. Baie vriendelik. Waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly.

Anton S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies en skoon.

Seaspray is werklik 'n besonderse plek met baie gawe eienaars. Ons is werklik op die hande gedra en die plek is baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.

John Henry S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S

Baie geniet!

Baie net en vreedsaam, ideaal geleƫ, vriendelike gasheer, sal weer gaan!

Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Die houthuisies is klein maar baie gerieflik. Vir die prys sal ek dit beslis aanbeveel.

The accommodation was clean and comfortable. The owner did not check us in and unfortunately the person whom checked us in did not give us full details regarding the entertainment options and we missed out on a important rugby match. I would not recommend the television supplier they currently have in the rooms.

Betsie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie V

Gerieflike akkommodasie.

Baie oulike plekkie om te bly. Enigste nadeel is dat bagasie ver gedra moet word.

Roelof S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof S

Rustig

Sal enige tyd weer teruggaan.

Vanaf R500
R500 R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZTZkNDI4LTZiNzMtNDE0Mi05Y2IxLTc2Zjc5YzM4ZDkxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R350 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 1B Elizabeth Avenue Illovo Beach 4155 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.116686 30.849844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang