Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaspray Cabins

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alex W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome! Baie lekker gebly. Dit is so rustig gewees, lieflike swembad en entertainment area. Skoon en netjies, stapafstand na die strand en veilig met wagte op uitkykpunte om jou veilig te hou. Barbara en haar man is dierbare mense en baie behulpsaam. Ek sal weer daar gaan bly! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. We had such a lovely time. The place is clean and the host is very friendly. The kids had more than enough to keep them entertained. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Wonderlik. Dit was baie baie lekker. Die oom en tannie is baie vriendelik en help graag. Mag die Here hulle seen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great place to stay. The owners were very friendly and helpful. Enjoyed my stay. Loved the fact that they have activities for young adults as well, like the game room, pool, and beach within walking distance from the cabins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker, net jammer die see was vuil van al die water wat ingekom het van die lagoon. Dit was baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintion T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker. Ons het ons tyd by Seaspray baie geniet. Die eienaars is baie vriendelik en huiwer nie om te help nie. Een van ons lekkerste vakansies in jare. Ek beveel Seaspray aan vir almal, en hulle is dierevriendelik ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie gasvry. Baie aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuel L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Tranquil Seaspray Cabin: clean, serene, highly recommended. Seaspray Cabins is 'n rustige en skoon oornagplek wat ek met 'n geruste hart aanbeveel vir ander reisigers. Die kajuit bied 'n aangename verblyfervaring met 'n besonderse klem op stilte en netheid. Die kajuit se ligging bied 'n idilliese atmosfeer, weg van die geraas van die stad. Dit is 'n ware oase van rus. Dit is 'n perfekte plek vir diegene wat 'n wegbreek soek van die alledaagse gejaag. Een van die kenmerke wat uitstaan, is die beddegoed wat vars is en die badkamer is goed toegerus met skoon handdoeke. Ek sou Seaspray Cabin sonder twyfel aanbeveel vir ander reisigers wat op soek is na 'n stil, skoon, en idilliese verblyfervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Sal beslis weer kom. Fantasties. Privaat. Alles wat nodig is. Bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caslynn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Peaceful, beautiful place. We will be going back. Our kids didn't want to go home. Thank you for the privacy you gave us and the awesome hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R500
R500 R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZTZkNDI4LTZiNzMtNDE0Mi05Y2IxLTc2Zjc5YzM4ZDkxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R350 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 1B Elizabeth Avenue Illovo Beach 4155 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.116686 30.849844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang