Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Seaspray Cabins

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ingrid M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Seaspray Cabins is net die beste plek om vakansie te hou! Die diens was uit die boonste rakke gewees en die cabin het alle verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer terug wees, dit was die beste vakansie wat ek ooit gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Barbara is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige, veilige omgewing. Het die stilte baie geniet. Ons het verskriklik lekker gebly. Dis 'n lieflike, rustige en veilige plek. Dis naby aan die strand en die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Awesome breakaway. Awesome stay. Amenities available at leisure. Beach 5-minute walk away. Peaceful and quiet. Will stay there any time again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toinette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Pragtige basiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die klein huisie het alles wat 'n mens nodig het. Daar word baie moeite gedoen om jou verblyf gemaklik te maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie R
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Goeie ligging en lekker privaat. Baie lekker. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely calm, clean place to relax with all necessities and a short safe walk to the beach. Beautiful and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustige plek en niks meer nodig vir 'n lekker wegbreek nie. Baie lekker gebly en die area is baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome! Baie lekker gebly. Dit is so rustig gewees, lieflike swembad en entertainment area. Skoon en netjies, stapafstand na die strand en veilig met wagte op uitkykpunte om jou veilig te hou. Barbara en haar man is dierbare mense en baie behulpsaam. Ek sal weer daar gaan bly! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. We had such a lovely time. The place is clean and the host is very friendly. The kids had more than enough to keep them entertained. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZTZkNDI4LTZiNzMtNDE0Mi05Y2IxLTc2Zjc5YzM4ZDkxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 1B Elizabeth Avenue Illovo Beach 4155 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.116686 30.849844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789