Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaspray Cabins

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaspray Cabins bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuisies in Illovo Beach sowat 13 km vanaf Amanzimtoti en 36 km vanaf Durban.

Daar is 4 enkelhouthuisies wat elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed het. Twee van die houthuisies het elk 'n slaapbank in die sitkamer en is ideaal vir 'n paartjie met 1 of 2 klein kinders. Daar is ook 2 houthuisies met 2 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n dubbelbed en die ander kamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook addisionele beddens of slaapbanke in die sitkamer, so daar is slaapplek vir 5 volwassenes. Daar is 'n kothuis met 'n gesinskamer wat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het wat met 'n gipsmuur van mekaar geskei word. Die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes. Elke houthuisie en die kothuis het 1 badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf en gaskooktoestel. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Elke houthuisie het Openview TV en bied toegang tot sy eie braai-area.

Geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, lapa en dek in. Die perseel is omring deur 'n muur en elektriese heining en daar is veilige parkeerplek in die skaduwee. Dit is gerieflik naby die strand en 'n voetgangersbrug oor die treinspoor geleƫ. Kingsburgh Centre is sowat 4 km daarvandaan en daar is 'n kafee, winkeltjie en vulstasie net in die straat af. Die Illovo-kwekery het 'n restaurant en is stapafstand van Seaspray Cabins af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereƫl
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereĆ«l
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • VoĆ«lkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 153 resensies vir Seaspray Cabins
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaspray Cabins het ā€™n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZTZkNDI4LTZiNzMtNDE0Mi05Y2IxLTc2Zjc5YzM4ZDkxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R350 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 1B Elizabeth Avenue Illovo Beach 4155 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.116686 30.849844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang