Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeasTheDay Beachfront Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chantal F
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Lagoon on your doorstep and gas stove useful during load shedding. The location was amazing. You can just walk a minute or two and have your morning coffee at the lagoon. Felt very safe swimming here as the water is very shallow for a long stretch. Eateries, shops and Spar also within walking distance if you are reasonably fit. If you're a kite surfer, Langebaan is the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese wegbreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erlank V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike naweek. Baie vriendelike kommunikasie met incheck, verblyf en uitcheck. Stapafstand na Pearly's en die see. Lekker groot grasperk vir kinders om te speel. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Familie naweek. Alles wat mens nodig het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurita H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Nice plekkie en die location is perfek met kinders. Gasvrou was baie vriendelik en die huisie was perfek netjies en net wat mens nodig het vir 'n naweek weg saam met jou gesin. Ek boek die plekkie beslis weer. Dankie! Love it.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Vreedsaam en uitstekende ligging. Perfekte ligging, binne loopafstand van die see en bekende restaurante. Die eienares, Tania, en gasvrou, Wilma, het ten volle aan ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amouri H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Baie lekker. Baie dankie vir die diens. Dit was voorwaar lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanyia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsstraat 9, Schaapenzicht Kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f1bc887439dc0cc3f51aad506a7b62186b47619ad51f04a62b385019125c441317fe63cc094efcc3235abd4c98777405ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 9 Dwars Street, Schaapenzicht Complex Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089584372276 18.031144620664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang