Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeasTheDay Beachfront Holiday Home

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanyia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir SeasTheDay Beachfront Holiday Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantal F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal F

Lagoon on your doorstep and gas stove useful during load shedding.

The location was amazing. You can just walk a minute or two and have your morning coffee at the lagoon. Felt very safe swimming here as the water is very shallow for a long stretch. Eateries, shops and Spar also within walking distance if you are reasonably fit. If you're a kite surfer, Langebaan is the place to be.

Ilze B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Fantastiese wegbreek.

Sien sterre.

Erlank V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erlank V

Heerlike naweek.

Baie vriendelike kommunikasie met incheck, verblyf en uitcheck. Stapafstand na Pearly's en die see. Lekker groot grasperk vir kinders om te speel. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Marsel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsel V

Familie naweek.

Alles wat mens nodig het!

Jurita H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurita H

Nice plekkie en die location is perfek met kinders.

Gasvrou was baie vriendelik en die huisie was perfek netjies en net wat mens nodig het vir 'n naweek weg saam met jou gesin. Ek boek die plekkie beslis weer. Dankie! Love it.

Ingrid P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P

Vreedsaam en uitstekende ligging.

Perfekte ligging, binne loopafstand van die see en bekende restaurante. Die eienares, Tania, en gasvrou, Wilma, het ten volle aan ons behoeftes voorsien.

Amouri H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amouri H

Baie lekker.

Baie dankie vir die diens. Dit was voorwaar lekker en gemaklik.

Vanaf
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsstraat 9, Schaapenzicht Kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f1bc887439dc0cc3f51aad506a7b62186b47619ad51f04a62b385019125c441317fe63cc094efcc3235abd4c98777405ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 9 Dwars Street, Schaapenzicht Complex Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089584372276 18.031144620664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang