Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raven-weg 16, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea View is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete. Dit is die ideale privaat wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en albei het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en deel die derde badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer het oorgenoeg sitplek vir gaste om by die kaggel te ontspan of terwyl hulle Netflix op die TV kyk. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamerdeure maak oop op die patio met 'n eetarea en braaigeriewe. Die huis het ook 'n groot dek met 180 grade see-uitsigte.

Boonop is die eiendom minder as 'n kilometer van die strand en strandmeer af geleë. Gaste kan kies om inkopies te doen, te swem, of 'n ete te geniet by die verskeidenheid restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Raven-weg 16, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raven-weg 16, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2da414ef4095cb931c7757ccee3962fdee97f25ddb1a8e046e338b95324cb8b1eb4fd025695091cc35af9c4dd5102710c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 16 Raven Road Sedgehill 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0295916 22.8038945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang