Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview at its best

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Malinda B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Bevoorregte vakansiegangers. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Malinda Baie dankie dat julle so mooi na my huis gekyk het. Julle was fantastiese gaste! Vriendelike groete Annalize

Andre E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het ongelooflik lekker gebly, sal definitief aanbeveel. Die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi André, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir my so belangrik dat gaste moet lekker bly. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.

Natascha J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Hemels! Was amazing lekker. Sal altyd hier bly as ons weer Henties toe kom! Uitsig so mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Natascha. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Very enjoyable stay. When we arrived it was very misty and the whole of Hentiesbaai looked dreary. But, then the sun burst through and it all changed in an instant. The apartment was very comfortable. I have never been to a desert coastal village before and we enjoyed our stay. Did an indoor braid, which worked very well. And we went to Fishy Corner for dinner, which was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalize
Seaview at its best
Dear Gerrit, Thank you for your beautiful detailed review. I hope you enjoy the rest of your trip. Kind regards, Annalize

Peter R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Absolutely clean, well laid out and the view. Worth every cent, thank you for providing such a nice, spacious and clean facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Peter, thank you for the positive feedback. So glad you enjoyed your stay. Kind regards Annalize

Coenraad S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Beste blyplek in Luderitz. Gasteverblyf goed uitgelê en met al die ekstras wat benodig kan word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat my gaste lekker bly.

Cozette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike kuierhuis met pragtige uitsig. Heerlik gebly. Ons was 'n familie van babas tot pensionarisse en die uitleg en ruimte het gesorg dat ons vir 'n week in vrede, kwaliteit tyd kon saam geniet. Die 3-jarige kon graaf in die hand uitloop en begin speel. Groot bonus dat jy van beide leefareas 'n pragtige uitsig het. Goed toegeruste kombuis. Was regtig fantasties, ons bespreek hom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Cozette Ek is so dankbaar as julle lekker gebly het. Altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Julle is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete Annalize

Gretha S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

The accommodation was perfect for our family. The house was clean and is well equipped with everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Gretha, baie dankie vir jou boodskap. So dankbaar dat julle lekker gebly het.

Tanya N
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Fantastiese verblyf, reg op die strand. Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam, dankie Annalize. Die huis was vars en skoon en ons het alles gehad wat nodig was om ons verblyf perfek te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Tanya, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop julle het ‘n wonderlike tyd verder in Namibië.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 1236, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca77cd22b5334cc508ef755eacde49e0710cdf094f9261b9de32b8018b58438a60c04b6b83f770a040a389e81a332cdc3219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 1236 Kiewiet Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.10676904917 14.268380932983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang