Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies met baie goeie fasiliteite. Eienaars is vreeslik gasvry. Uitstekend, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seaview B&B
Hi Andre, Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Dankie vir julle vriendelikheid en julle is altyd welkom. Lekker bly

Stefan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en sentraal geleë. Waarde vir geld. Die verblyf was baie lekker gewees. Skoon, netjies, veilig en baie vriendelike diens. Sal dit vir seker aanbeveel. Nogmaals dankie Tannie Amanda en Oom Gary.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seaview B&B
Hi Stefan, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Julle is baie goeie ouers en dis lekker om liefde en vriendskap in 'n gesin te sien. Lekker bly

Nicolette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die was awesome. Akkommodasie en gasvryheid was uitstekend. Sal dit aanbeveel. Pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seaview B&B
Baie dankie Nicolette, dit was 'n groot plesier om jou te ontmoet. Ek het jou kuier baie geniet

Sameul Williams W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die uitsig was uitstekend. Ja, dit was baie lekker en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderful stay. Absolutely loved our stay! Breakfast was delicious and something different each day. Our room was always neat and tidy, and the hosts were so friendly and accommodating. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sameul W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Dit was baie gemaklik om by die winkels uit te kom. Baie lekker gebly en was naby aan alle winkels baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Friendly beautiful people. Most amazing view, best food, everything was amazing. We had the most amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A very pleasant B&B. Amanda and Gary made us very welcome and comfortable. Breakfast was delicious, the room comfortable, and the view of the ocean spectacular. They even called us to let us know that we'd left something behind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Asemrowend en gasvryheid. Met ons aankoms was ons soos familie verwelkom, vol liefde en vreugde. Die verblyf was uit die boonsterakke, dit het gevoel of ons die mense al jare ken, die uitsig is 100% soos op die foto's aangedui word. Die ontbyt was heerlik en elke oggend iets anders gewees. Sal Seaview B&B aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie Tannie Amanda vir die wonderlike diens, sal definitief weer by julle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seaview B&B
Hi Jurie, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Julle het nie soos gaste gevoel nie, eerder goeie vriende! Baie dankie vir die blomme, en Jurie veral jou ander hulp, jy is 'n ware 'gentleman' Baie liefde

Jurie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Asemrowend, gasvryheid en baie goeie diens. Met ons aankoms die aand was ons soos familie verwelkom, vol liefde en vreugde. Die verblyf was uit die boonste rakke en naby aan als. Dit het gevoel of ons die mense al jare ken, die uitsig is 100% soos op die foto's aangedui. Die ontbyt was heerlik en elke oggend iets anders gewees. Sal Seaview B&B aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie Tannie Amanda vir die wonderlike diens, sal definitief weer by julle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R985
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN14lQRPdx79UJDo2UoRmTQTRUHO56vRJU1jGB9YGwWvaVLFQMS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 7 Francis Place Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-21:00 11:00 -30.024131313503 30.916023868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang