Seaview B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Andre D - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies met baie goeie fasiliteite. Eienaars is vreeslik gasvry.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Andre,
Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet.
Dankie vir julle vriendelikheid en julle is altyd welkom.
Lekker bly
Stefan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal geleë. Waarde vir geld.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Stefan, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Julle is baie goeie ouers en dis lekker om liefde en vriendskap in 'n gesin te sien. Lekker bly
Nicolette E - Feb 2024
Algehele gradering
Die was awesome.
Seaview B&B se terugvoer
Baie dankie Nicolette, dit was 'n groot plesier om jou te ontmoet. Ek het jou kuier baie geniet
Sameul Williams W - Jan 2024
Algehele gradering
Die uitsig was uitstekend.
Kelly V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Sameul W - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik om by die winkels uit te kom.
Liza J - Des 2023
Algehele gradering
Friendly beautiful people. Most amazing view, best food, everything was amazing.
Rick E - Apr 2023
Algehele gradering
A very pleasant B&B.
Jurie V - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend en gasvryheid.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Jurie, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Julle het nie soos
gaste gevoel nie, eerder goeie vriende! Baie dankie vir die blomme, en Jurie veral jou ander
hulp, jy is 'n ware 'gentleman'
Baie liefde
Jurie V - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend, gasvryheid en baie goeie diens.
Lees meerCarel V - Mrt 2023
Algehele gradering
It was awesome, and definitely a venue that I would revisist in the future.
Seaview B&B se terugvoer
Hi dear Carel and Mariza, many thanks for your very kind words. Meeting guests like you is such a
pleasure, it feels like friends visiting, not 'hosting guests'.
Wishing you lots of love and happiness xx
Daniel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry en baie lekker gebly.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Gerhard M - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en mense is baie gasvry en aanpasbaar.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Gerhard,
Baie dankie vir jou gawe woorde.
Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en huisves. Ek wens julle 'n wonderlike 2023 gevul met baie liefde en sukses.
Lekker bly.
Rechardt S - Nov 2022
Algehele gradering
Besonders, opwindend en rustig.
Seaview B&B se terugvoer
Dit was 'n pleasier om julle te ontmoet.
Goeie wense vir die toekoms.
Jan D - Okt 2022
Algehele gradering
We watched the wales from the garden.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Jan,
Thanks for your great comment. It was a huge pleasure meeting you and your family.
Keep well
Linda S - Jul 2022
Algehele gradering
A peaceful haven with an amazing sea view.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Linda,
Thanks for your kind words.
It was great meeting you :)
Cj M - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing mense laat mens baie tuis voel. Doen vreeslik baie moeite.
Seaview B&B se terugvoer
Hi CJ,
Dankie vir jou gawe woorde CJ. Dit was baie lekker om julle as gaste te he.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Chrystell G - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing host and accommodation.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Chrystell, thanks for your very kind words.
It was a huge pleasure meeting you and Frans, you were great guests/friends
and we hope to see you again one day.
Steven V - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome!
Seaview B&B se terugvoer
Dit was 'n baie groot plesier om julle te huisves.
Die kamer was so netjies, ek het amper gedink julle het op 'n ander plek geslaap!
Vreeslik dankie vir jou kompliment oor die ontbyt, no pressure.
Belinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvrye verblyf teen bekostigbare prys.
Jeffrey M - Mrt 2022
Algehele gradering
A good short stay and good value for money.
Seaview B&B se terugvoer
It was great meeting you Jeffrey.
Thanks for choosing to stay over at my place.
Thia B - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Elzaan U - Des 2021
Algehele gradering
Amazing view and lovely rooms!
Abigail V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi en kalmte.
Jakob S - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gebly. Gasvrye eienaars. Plek is netjies en gebied stil. Dit was 'n rustige wegbreeknaweek.
Seaview B&B se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om kennis te maak Jakob, en julle is altyd baie welkom vir nog 'n kuier.
Marco N - Mei 2021
Algehele gradering
Great accommodation.
Seaview B&B se terugvoer
It was great meeting you and thanks for choosing to stay at our home.
Viani D - Des 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Viani,
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was n groot plesier om julle
te huisves.
Big hugs!
Amanda
xx
Corlien B - Des 2020
Algehele gradering
Amanda en Gregg - julle was fantasties!
Seaview B&B se terugvoer
Baie dankie, Corlien. Dit was heerlik om julle te ontmoet en julle is altyd baie welkom.
Chris J - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.
Seaview B&B se terugvoer
Dankie Chris, julle was maklike gaste wat soos vriende gevoel het. Lekker bly.
Anita M - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Lees meerSeaview B&B se terugvoer
Hi Anita, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Julle is perfekte gaste.
Baie dankie dat julle ons plek gekies het in Amanzimtoti.
Lekker bly.
Willem B - Des 2019
Algehele gradering
Baie gesellig en huislike atmosfeer.
Seaview B&B se terugvoer
Baie dankie Willem, dit was 'n baie groot plesier om julle te huisves.
Ingrid V - Des 2019
Algehele gradering
Beste plekkie waar ons nog gewoon het!
Seaview B&B se terugvoer
Hi Ingrid
Baie dankie vir jou mooi woorde en dit was 'n baie groot plesier vir ons om julle te huisves.
Liefde-groete
Amanda
Namhla T - Sep 2019
Algehele gradering
It was amazing.
Seaview B&B se terugvoer
Hi Namhla,
Thank you for your kind words. You were great guests, friendly and very tidy, a real pleasure.
Hantie D - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful and pleasant.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang