Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview B&B is in 'n stil doodloopstraat in die woonbuurt Athlone Park in Amanzimtoti geleë en bied lieflike uitsigte oor die see waar gaste die rustigheid kan geniet wat die instansie bied.

Verblyf bestaan uit 2 kamers wat geskik is om tot 5 gaste te akkommodeer. Die swembadkamer het 'n koningingrootte en 'n enkelbed wat 3 mense gemaklik kan akkommodeer.

Die see-uitsig-kamer is slegs vir 2 mense, aangesien dit slegs 'n koningingrootte-bed het. Die en suite-badkamer het 'n bad/stort-kombinasie. 'n Lekker ontbyt is by die prys ingesluit en word op die patio bedien.
Albei slaapkamers het hul eie privaat buite-ingang. Die patio, swembad en voorste grasperk is gedeelde areas. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die strand is 3,5 km ver, die winkels en wegneemetes is 1 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Thomas K
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, refreshing and comfortable. Great host with great conversation and is a fantastic cook.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marcel K
Saam met lewensmaat
5.0
Feel at home. Amanda was an absolute star! My wife and I just finished a 3-week road trip around South Africa, and right here was the m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Gwen V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, beautiful. It was the most pleasant stay with the best host ever; felt like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Michelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Huis weg van die huis! Dit was 'n ongelooflike lekker-slaap-plekkie met die mooiste uitsig oor die see. Baie vriendelik, behulpsaam en die ontbyt is h...
Sien meer
Sep 2024
Andre D
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies met baie goeie fasiliteite. Eienaars is vreeslik gasvry. Uitstekend, sal beslis weer daar bly.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN14lQRPdx79UJDo2UoRmTQTRUHO56vRJU1jGB9YGwWvaVLFQMS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 7 Francis Place Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-21:00 11:00 -30.024131313503 30.916023868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang