Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R985 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seaview B&B is in 'n keeromstraat in Athlone Park in Amanzimtoti en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste kan die rustigheid van die verblyf geniet.

Verblyf beskik oor 2 kamers met slaapplek vir 4 gaste. Die Pool Room en die Sea View Room het gemaklike beddens, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n gastesitkamer en 'n braai-area in. Gaste kan ook op die perseel swem.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, swem en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Andre D
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies met baie goeie fasiliteite. Eienaars is vreeslik gasvry. Uitstekend, sal beslis weer daar bly.
Mei 2024
Stefan K
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en sentraal geleë. Waarde vir geld. Die verblyf was baie lekker gewees. Skoon, netjies, veilig en baie vriendelike diens. Sal dit vir s...
Sien meer
Mrt 2024
Nicolette E
Saam met lewensmaat
5.0
Die was awesome. Akkommodasie en gasvryheid was uitstekend. Sal dit aanbeveel. Pragtige see-uitsig.
Feb 2024
Sameul Williams W
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig was uitstekend. Ja, dit was baie lekker en mooi uitsig.
Jan 2024
Kelly V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful stay. Absolutely loved our stay! Breakfast was delicious and something different each day. Our room was always neat and tidy,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R985
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R985
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN14lQRPdx79UJDo2UoRmTQTRUHO56vRJU1jGB9YGwWvaVLFQMS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 7 Francis Place Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-21:00 11:00 -30.024131313503 30.916023868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang