Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View 3086, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Cottage is teen die hange van 'n berg met wonderlike see-uitsigte geleë, perfek geleë in Bettysbaai vir 'n wegbreek.

Dié selfsorghuis is smaakvol en gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 6 gaste. Die huis beskik oor 3 pragtige gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koninggrootte-bed ingerig is met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste kan gebruik maak van die gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea spog met ongelooflike panoramiese uitsigte en is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV wat 'n volledige keuse van DStv-kanale bied. Daar is 'n etenstafel sowel as 'n knus kaggel vir die koue nagte.

Gaste kan hul maaltye in die buitelug geniet en die sonsopkoms of sonsondergang vanaf die patio buite geniet. Gaste het toegang tot 'n sprankelende plonspoel, met sensasionele berguitsigte, asook braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Seaview Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sea View 3086, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View 3086, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de076532c0dcde1260a61f9845258be52a1e5028d6894f1794ac7f035a9511aa14a95040c0f4d70539f9947ada425702a41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3086 Sea View Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.3565953 18.9655218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang